+10
Selfsorg in West Beach

On 17 Avondale

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 177 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Chante B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Mooi, skoon en baie goeie diens. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francisco S
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Rus en vrede. Baie gerieflik en gemaklik. Woonstel is knus ingerig en baie stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Rustig, veilig en alles wat jy nodig het. Wonderlike plek. Veilig en stil. Aangename gasvrou. Sal beslis weer gebruik en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kat W
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Welcoming, friendly and warm. On my arrival, I received a very warm and friendly welcome from Inge. I will most definitely make 17 Avondale my home from home when travelling from Langebaan to Cape Town. Super neat room, a pretty garden with charming bird life and a lovely hostess. Inge is a special woman .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Room was perfect for us. A lot of extras were provided, which was a nice surprise. We will definitely see you again. The room was perfect for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Comfortable place for a quick stopover. Very neat and comfortable, bed really comfortable, owner is very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean-Mari S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Amazing. This is our second stay at this location and the hostess is very kind and sweet. We would definitely stay there again as it's safe and in close distance to Cape Town CBD and it's very peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quintin R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Fantasties. Fantasties, ideaal geleë, naby aan alles en maklik om te vind. Die ekstra klein dingetjies, soos Ouma-beskuit, maak regtig ’n verskil. Ek sal definitief weer daar bly. Iets om te weet, as jy Blouberg baie besoek, is hierdie regtig die beste plekkie om te slaap in terme van waarde vir geld. Neem kennis dat daar nie ’n see- of Tafelberguitsig is nie, maar vir ons was dit nie ’n probleem nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ons het heerlik by Inge se plekkie gebly. Alles was netjies en heerlik skoon. Heerlik gebly, lekker geslaap en alles was daar wat nodig was. Plek was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria S
1 nag
5.0
Des 2025

Goeie ligging naby alles en veilig. Vriendelike gasvrou. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Inge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 177

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 685
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 685
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 685
per nag (plek vir 2)
Bespreek

17 Avondale Cresent, Blouberg Rise, Cape Town, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeMDCd6Cc1jZlMaZiIw5I7dbyyVEkgx82zu4lb3jVTa4jY2Xzms?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R685 per nag (plek vir 2) 177 5 1 5 17 Avondale Cresent Blouberg Rise 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.808365027475 18.482470055837

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang