LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+10
Selfsorg in West Beach

On 17 Avondale

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 196 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jennifer R
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

It was perfect. No complaints. We were warmly greeted when we arrived. Inge is a fabulous hostess. Will go again and definitely recommend her place. The garden was also beautiful. So peaceful. We sat and watched the variety of wild birds in the tree outside our room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christie C
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Ons 1ste keuse van verblyf in Kaapstad. Dis ons 1ste keuse van verblyf in Kaapstad. Vriendelik, veilig, netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tony M
Kort verblyf
5.0
Sep 2026

Will definitely stay at the same place on my next Cape Town visit. Stay was excellent and excellent service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Great. Wonderful experience and a great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendre B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Puik. Uitstekend. Tannie laat voel soos huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol H
Kort verblyf
5.0
Aug 2026

Convenient location. I had a very comfortable stay. The accommodation is conveniently located close to the hospital and the nearest shopping mall, making it an excellent choice for anyone needing easy access to both. The place was spotless, neat, with lots of thoughtful little touches that made one feel welcome and at home. The hostess was friendly, personable, and went out of her way to ensure I had everything I needed. I would happily stay here again and highly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Unbeatable. Great. It is near Blouberg Netcare Hospital and therefore very convenient. Great host and great value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Skoon, veilig, goed toegeruste en lekker verblyf! Ons het ongelooflik lekker gekuier. Tannie het ons baie tuis laat voel en uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer, selfs 4 uur die oggend opgestaan om ons plekkie gereed te maak en oop te sluit na 'n lang reis van Secunda, Mpumalanga af. Die akkommodasie was baie skoon, baie goed toegerus en meer verskaf as wat ons gedink het. Die ongelooflikste tuisgemaakte koekies het vir ons gewag, waarvan Tannie ons 'n wegneemsakkie gegee het, 'n melkie in die yskas met 2 sappies. Ons sal die plekkie enige tyd voorstel aan almal! Baie dankie, dit was 'n baie aangename ervaring. Hoop om Tannie gou weer te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico P
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Rus en vrede. Baie netjies en skoon. Motor veilig parkeer. Gasvrou baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsje V
1 nag
5.0
Mei 2026

My verblyf was aangenaam. Ek sal dit beslis aanbeveel. Ek het baie lekker by On 17 Avondale gebly. Ek sal beslis weer daar oorslaap wanneer ek weer in daardie omgewing slaapplek soek. Die gasvrou is baie vriendelik. Dit was lekker om die voëltjies in die tuin te hoor. Ek is ook dankbaar dat my voertuig onder 'n afdak agter 'n hek kon staan. Ek sal beslis mense daarheen verwys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Inge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 196

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Bespreek

17 Avondale Cresent, Blouberg Rise, Cape Town, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeMDCd6Cc1jZlMaZiIw5I7dbyyVEkgx82zu4lb3jVTa4jY2Xzms?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 2) 196 5 1 5 17 Avondale Cresent Blouberg Rise 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.808365027475 18.482470055837

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang