Aangaande die TV wat nie gewerk het nie. Jou dogter wat alleen met haar vriende daar gebly het, het nie die foon verskeie kere beantwoord nie. Die tegnikus was voor die huis met geen response van jou dogter nie. Ek het haar verskeie kere oor die naweek probeer kontak omdat hulle nie die alarm in die aande geaktiveer het nie, sonder enige sukses.
In al die toilette was een toiletrol. Dit is 'n self-sorg huis, en dit word duidelik uiteengesit in die brief wat aan alle gaste gestuur word. Sien hieronder wat jy gekry het.
The house is fully equipped and in addition you will be supplied with a starter pack of the following:
1 x toilet roll in each toilet,
1 black bag in each refuse bin in the house plus one extra black bag,
2-3 x dishwashing tablets,
Sunlight liquid with dish cloths and swabs and a scourer for use in the kitchen.
Alles soos genoem was daar. Miskien het die jongmense net nie genoeg gekyk waar dit gestoor was nie.
Aangaande die beddegoed wat vuil was, is ek jammer daaroor, en as julle my gekontak het in die verband, sou ek dadelik iets daaraan gedoen het.
Hoor dit is duidelik en dat jy 'n wonderlike dag gaan hê.