LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+33
Gastehuis in Bayswater

On Hill Lodge

16 gaste

1 slaapkamer

1 bed

2 badkamers

  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 51 Kenneth Kaunda, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

On Hill Lodge bied verblyf in Bloemfontein en is ongeveer 12,5 km vanaf Bram Fisher Internasionale Lughawe.

Dié verblyf beskik oor 11 individueel versierde kamers. Elke kamer het 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Ander geriewe sluit in 'n TV, lugversorging, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt is ingesluit en aandete kan gereël word teen ekstra koste en word in die eetarea bedien. Daar is ook 'n swembad, braaigeriewe, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

On Hill Lodge is ongeveer 1,5 km vanaf Northridge Mall, 8 km van Universiteit van die Vrystaat en 6 km vanaf die middestad.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.3
Diens
2.8
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

SESI Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 51 Kenneth Kaunda, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink On Hill Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

51 Kenneth Kaunda, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAybAkfHqcky2VqsJUTfsADWU7xIOir935LulQ3Q3bVBZPLCaTrn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 4 5 1 4 51 Kenneth Kaunda Bayswater 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.076799019158 26.23698182452