+66
Gastehuis in Bellville

On Q Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 66 van der Stel Street, Oakdale, Bellville, 7530, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

On Q Accommodation bied gemaklike en bekostigbare verblyf in 'n bekoorlike gastehuis in Bellville, 'n lewendige voorstad van Kaapstad. Die voorstad is ideaal geleë naby die lughawe, 'n aantal gholfbane, wynroetes, vermaaklikheidsplekke en winkelsentrums, wat dit 'n waardevolle vakansiebestemming in die stad maak.

Die gastehuis is ideaal geskik vir sakereisigers en bestaan uit 5 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamers het ook 'n TV met DStv, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste maak gebruik van 'n gemeenskaplike kombuisie, wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, terwyl bykomende geriewe gratis WiFi, die gemeenskaplike tuine en veilige parkering agter 'n elektriese hek insluit.

Besienswaardighede in die omgewing sluit in die Tygervallei-winkelsentrum, Durbanville-wynlandgoedere, Kaapstadse strande, Welgemoed Gholflandgoedere, GrandWest Casino en die Barnyard-teater.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Theodore N
5.0
Sielsverkwikkend. Baie lekker gebly. Die stilte en gasvryheid is net wat ek nodig gehad het.
Jan 2026
Marilette V
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik, skoon, netjies. Vreeslik vriendelike ontvangs! Ons het lekker gebly. Sal weer daar oorslaap wanneer ons in die omgewing is.
Mei 2025
Wayne D
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and quiet, great location, value for money. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
David G
Saam met lewensmaat
4.6
Veilig, sentraal en beslis lekker slaap. Beslis. Badkamer sonder skeiding van kamer skep ietwat ongemak. Moontlik moet daar bar doors wees en glas van...
Sien meer
Des 2025
Wayne P
Besigheidsreis
4.0
Pleasant stay. Clean accommodation. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tracey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 66 van der Stel Street, Oakdale, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink On Q Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 895
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 895
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 895
per nag (plek vir 2)
Bespreek

66 van der Stel Street, Oakdale, Bellville, 7530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa2951e164076bf91c938b2d840cca00eaabda4f985d86c0dd46093377a438fa9bb4d1f6ed356664b81257cdf7b033578c93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 66 van der Stel Street Oakdale 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8923747 18.6415149

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang