Beskrywing
Hierdie eenheid het 3 slaapkamers. Daar is 2 groot slaapkamers met pragtige see-uitsigte, en elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Die derde en suite-slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Die onderste vlak het slaapplek vir 12 gaste. Hierdie eenheid het 'n groot leefarea met lieflike see-uitsigte en 'n volledig toegeruste kombuis en 2 badkamers. Hierdie eenheid het 'n eie ingang en 'n groot stoep met braaigeriewe. Die leefarea het 'n stapelbed en 'n slaapbank waar kinders kan slaap.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
34a Saldanha Street, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang