On The Beach 11
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Erna Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 21
Jaar gelys 4
Opsomming van Resensie
Melinda H - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlike rustige blyplek by die see.
Stefanie T - Feb 2024
Algehele gradering
Home away from home!
Karen L - Des 2023
Algehele gradering
Perfek, swaar om te verlaat.
Amanda A - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Adelle J - Des 2023
Algehele gradering
Lovely.
Ayesha H - Nov 2023
Algehele gradering
Awesome!
Natasha V - Okt 2023
Algehele gradering
Stunning on the beach setting.
Susan O - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier en ontspan.
On The Beach 11 se terugvoer
Baie dankie Susan, sien uit om julle weer te verwelkom.
Cheryl T - Okt 2023
Algehele gradering
A really lovely place to stay.
Nicolas C - Aug 2023
Algehele gradering
Very nice sunsets on the beach.
On The Beach 11 se terugvoer
Glad you enjoyed your stay.
Safe travels, and always welcome to return.
Ann V - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige eenheid met alles wat jy nodig het.
Berenice N - Jul 2023
Algehele gradering
Wow! What a great view and accommodation.
Marli H - Jul 2023
Algehele gradering
On The Beach was puik!
On The Beach 11 se terugvoer
Baie dankie Marli, sien uit om julle weer te verwelkom.
Coenraad S - Jun 2023
Algehele gradering
Beste plek in Swakopmund!
On The Beach 11 se terugvoer
Baie dankie Coenraad, sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Liza V - Jun 2023
Algehele gradering
Lovely unit, would recommend it.
On The Beach 11 se terugvoer
Thank you, Liza, looking forward to welcoming you back.
Thea N - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Philip V - Mei 2023
Algehele gradering
Baie mooi en skoon/netjies/gerieflik. Die dubbelkamer het net 2 klein vensters bo die skuifdeur, vars lug is 'n probleem. Nie gemaklik om deur nag die deur oop te los nie.
Francois A - Okt 2022
Algehele gradering
Op die strand jy word wakker met die golwe in jou ore! Awesome.
Surina V - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige plekkie met heerlike atmosfeer.
Cornelia V - Nov 2021
Algehele gradering
Wonderlike blyplek met die mooiste uitsig.
Anel E - Mrt 2020
Algehele gradering
Pragtige uitsig, baie netjies! Sal definitief weer kom!
On The Beach 11 se terugvoer
Die Eksteens was uitstekende gaste, sien uit om hulle weer te verwelkom!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Sandpiper- en Shearwaterstraat, On The Beach 11, Swakopmund, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom