Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On The Beach 11

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir On The Beach 11
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Melinda H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melinda H
Gesin met tieners

Heerlike rustige blyplek by die see.

Ons het die verblyf baie geniet en kan dit aanbeveel. Pragtig skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefanie T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home!

Ons het baie lekker gebly. Absoluut fantasties en pragtige woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen L
Gesin met tieners

Perfek, swaar om te verlaat.

Perfekte ligging, so rustig en selfs meer as wat jy sou verwag. Ons sal weer hier bly indien die geleentheid hom voordoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Baie ruim en 'n pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adelle J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle J
Gesin met klein kinders

Lovely.

Beautiful apartment. Very clean and smelled lovely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ayesha H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ayesha H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

The place is super beautiful and the host was super sweet. We had a great stay and will most definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V
Gesin met klein kinders

Stunning on the beach setting.

Amazing views, cozy, neat, and very nicely furnished.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier en ontspan.

Mooi uitsig en rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On The Beach 11 se terugvoer

Baie dankie Susan, sien uit om julle weer te verwelkom.

On The Beach 11
Cheryl T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl T
Saam met vriende

A really lovely place to stay.

What a lovely, comfortable house to stay in. It is clean and beautifully furnished, with everything we needed. The location is quite incredible. It has a washing machine in the garage, a place to hang washing, and there is an indoor pool in the complex. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolas C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolas C
Gesin met klein kinders

Very nice sunsets on the beach.

Very nice to stay for one or two days. Nice apartment. We did appreciate: the indoor swimming pool in the residence, the washing machine (helpful after many days of camping), and the view of the ocean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On The Beach 11 se terugvoer

Glad you enjoyed your stay.
Safe travels, and always welcome to return.

On The Beach 11
Ann V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann V
Gesin met tieners

Pragtige eenheid met alles wat jy nodig het.

Die ligging is perfek. Die dekor is beautiful. Die WiFi-konneksie het baie gesukkel as ons wou connect vir werk, maar ons het om dit gewerk. Sal verseker weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Berenice N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berenice N
Gesin met klein kinders

Wow! What a great view and accommodation.

We had a lovely stay, the view is breathtaking and the location is perfect, accommodation is comfortable and plenty of room for all. Fully equipped and so very tastefully decorated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marli H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli H
Gesin met klein kinders

On The Beach was puik!

On The Beach was net die regte plek na 'n paar koue kampnagte. Ons het heerlik gebly en geslaap en kon darem 'n paar bondels wasgoed ook was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On The Beach 11 se terugvoer

Baie dankie Marli, sien uit om julle weer te verwelkom.

On The Beach 11
Coenraad S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad S
Saam met vriende

Beste plek in Swakopmund!

Baie skoon en netjies met al die toebehore wat jy aan kan dink! Regtig goed geleë op die strand!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On The Beach 11 se terugvoer

Baie dankie Coenraad, sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

On The Beach 11
Liza V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza V
Gesin met klein kinders

Lovely unit, would recommend it.

Beautiful views. The unit has everything a person needs. It is practical and would recommend it. Tastefully furnished.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On The Beach 11 se terugvoer

Thank you, Liza, looking forward to welcoming you back.

On The Beach 11
Thea N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier.

Sal dit vir enige iemand aanbeveel en sal beslis weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en skoon/netjies/gerieflik. Die dubbelkamer het net 2 klein vensters bo die skuifdeur, vars lug is 'n probleem. Nie gemaklik om deur nag die deur oop te los nie.

Diefwering voor die kamer se skuifdeur sal veiligheid gedurende nag verbeter as die deur oopgemaak word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois A
Gesin met tieners

Op die strand jy word wakker met die golwe in jou ore! Awesome.

Baie mooi and uitsig is stunning!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Surina V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie met heerlike atmosfeer.

Dit is 'n plek wat ek sal aanbeveel met veilige parkering & rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike blyplek met die mooiste uitsig.

Die eenheid is ten volle toegerus. Veilige parkeerplek. Die eenheid is baie mooi gemeubileer en ons het die groot oop vensters geniet met die see-uitsig op ons voorstoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel E - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anel E
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig, baie netjies! Sal definitief weer kom!

Reg op die see met 'n pragtige uitsig. On the Beach is baie netjies en die gasvrou was vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On The Beach 11 se terugvoer

Die Eksteens was uitstekende gaste, sien uit om hulle weer te verwelkom!

On The Beach 11
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Sandpiper- en Shearwaterstraat, On The Beach 11, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf54bee897feafd5c198daa222b2543c1bf5b745b2ff61cb6f04c139c16b0d826330981d3d4e3cc4f9182967b01f87c2fc9c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 Corner Sandpiper and Shearwater Street 11 On The Beach 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -22.636515281929 14.525139559882
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem