Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On The Beach No.4

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandpiper-straat, On The Beach-kompleks 4, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

On The Beach No.4 is 'n lieflike en lugtige vakansiewoonstel teen die strand in Swakopmund. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf en 'n pragtige see-uitsig. Die woonstel is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende op soek na strandfrontverblyf.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea lei na 'n sitarea met 'n TV met Netflix, DStv en Showmax. Daar is ook gemaklike sitplek en 'n glasskuifdeur wat na 'n stoep met direkte toegang tot die strand lei.

Gratis WiFi, veilige parkeerplek, 'n braai-area en gemeenskaplike, binnenshuise swembad is beskikbaar. Die huis is naby winkels, restaurante en die middedorp.

Slaapplek

’n Bespreking by On The Beach No.4 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 3 resensies vir On The Beach No.4
Netheid
3.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Mari-Leen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 2

Ligging

  • Sandpiper-straat, On The Beach-kompleks 4, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Gaste dink On The Beach No.4 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandpiper-straat, On The Beach-kompleks 4, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24d11d8ade4b366894a08f7a1c491f3b3cbded0f0e15916f55ba99c725dc6c62048544ba1b5d8189b56610e323b1d50ec7db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 3 5 1 4 Sandpiper Street 4 On The Beach Complex 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.636778034919 14.52502530423
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem