Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On The Deck

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 km vanaf Schafli-weg, Swansea Plaas, 7,8 km vanaf Queensberry-baai, 5200, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

On The Deck is 'n ruim vakansiehuis 8 km vanaf Queensberry-Baai op Swansea Plaas tussen Glen Gariff en Yellowsands en daarom is dit die ideale rustige gesinsvakansiehuis wat 'n uitsig bied oor die see.

Die perseel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-oopplanbadkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie 2 kamers deel 'n tweede badkmaer met 'n stort. Alle linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n gerieflike sitarea met 'n TV wat die volle DStv-pakket het. Daar is 'n eetarea waar gaste hul etes saam kan geniet.

Skuifdeure beid toegang tot 'n stoep met 'n houtdek en stoepmeubels, sowel as 'n ingeboudebraai. Die dek lei na 'n groot grasperk wat toegang bied tot die strand en gerieflike visvangplekke.

Slaapplek

’n Bespreking by On The Deck sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Meer oor dié eenheid

  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir On The Deck
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tersia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Ligging

  • 3 km vanaf Schafli-weg, Swansea Plaas, 7,8 km vanaf Queensberry-baai, 5200, Oos-Kaap
  • Gaste dink On The Deck het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 km vanaf Schafli-weg, Swansea Plaas, 7,8 km vanaf Queensberry-baai, 5200, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b5fe0b0a6d1cce970f90944669abbe5c3b54241de707dd54d9dc5ba9933260ea90ea6bb31c022c82e46e0d4238c9eec1476?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 3 km from Schafli Road Farm Swansea 5200 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.898802812484 28.081202626264
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem