Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Tracy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Sonette E - Feb 2024
Algehele gradering
Kamer problematies maar personeel fantasties!
Marcy K - Jan 2024
Algehele gradering
Exceptionally friendly staff. Great omelette for breakfast.
Aya S - Jan 2022
Algehele gradering
Home away from home.
On the Estuary Knysna se terugvoer
Dear Aya.
Thank you very much for your wonderful review. It was an absolute pleasure for us to meet you and your beautiful family and to be of service.
You will always be welcome to stay at On The Estuary and we hope to see you again soon.
God bless you.
Kindest regards.
OTE Team
Welda T - Jan 2020
Algehele gradering
Mooi skoon en baie gerieflik.
Elmarie T - Jan 2020
Algehele gradering
Vriendelike diens, pragtige, ruim kamers.
Johan D - Des 2019
Algehele gradering
Goed geleë. Baie netjies en skoon. Teen die prys verwag mens darem 'n ontbyt!
Marieta R - Des 2017
Algehele gradering
Perfek!
Werner D - Sep 2017
Algehele gradering
Ontspannend en gerieflik.
Jaco A - Jul 2017
Algehele gradering
Knysna Marathon en Oesterfees.
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Dawid V - Des 2016
Algehele gradering
Net as die persoon vir 'n nag of twee oorbly.
Hannalie N - Des 2016
Algehele gradering
Awesome!
Nellie F - Des 2016
Algehele gradering
Lekker!
Janetta V - Des 2016
Algehele gradering
Gawe plek om oor te bly.
Christa D - Des 2016
Algehele gradering
Ons is baie vriendelik ontvang en dit was oor die algemeen 'n goeie ervaring hoewel ons net vir 1 nag by Beauchamp oornag het.
Lees meerElizma V - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker en baie rustig, ontbyt was heerlik met 'n mooi uitsig.
Norah R - Mrt 2016
Algehele gradering
Verwelkomend en netjies.
Michele K - Des 2015
Algehele gradering
Baie genotvol.
Frances O - Des 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustig!
Estie N - Nov 2015
Algehele gradering
Heerlik.
Dirk S - Apr 2015
Algehele gradering
Reception excellent and friendly.
Mia V - Jan 2015
Algehele gradering
Oulik.
Lorinda K - Des 2014
Algehele gradering
Uitstekende ligging, vriendelike personeel en 'n aangename verblyf.
Nadia G - Des 2014
Algehele gradering
Skoon, netjies met ruim kamers.
Johann P - Jul 2014
Algehele gradering
Aangename oornagverblyf.
Andries L - Apr 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam en gasvry!
Phillip O - Des 2013
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik.
Covanni H - Des 2013
Algehele gradering
'n Lekker ervaring!
Lindia T - Jul 2013
Algehele gradering
Baie aangename atmosfeer en uitstekende gasvryheid!
Elma B - Jul 2013
Algehele gradering
Ons het lekker gebly en die personeel was baie vriendelik. Dit was net baie koud.
Lees meer- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Cape-weg 149 en 150, Knysna, 6571, Wes-Kaap