- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Cape-weg 149 en 150, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
On the Estuary Knysna is soos die naam aandui, op die oewer van die pragtige Knysna-riviermond wat ook aan die Salt-rivier grens.
Die gastehuis bestaan uit 4 standaardkamers op die grondverdieping. Al die kamers het het 'n en suite-badkamer, lugversorging, satelliet-TV en gratis WiFi.
Die eiendom spog met 2 swembaddens en verskeie braai-areas. Die buitekroeg is die ideale plek vir skemerkelkies en bied 'n uitsig oor die riviermond en die omgewing.
Middagetes en aandetes kan vooraf bespreek word en word in die restaurant waar ontbyt daagliks bedien word voorgesit.
On the Estuary Knysna maak ook voorsiening vir verskeie funksies soos intieme troues, konferensies en middagtees.
Die eiendom is stapafstand vanaf Knysna se middedorp en die waterfront en Simola Gholflandgoed is net op in die pad.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Tracy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Old Cape-weg 149 en 150, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink On the Estuary Knysna het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Cape-weg 149 en 150, Knysna, 6571, Wes-Kaap