LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by On The Grove Guest House | LekkeSlaap
+6

On The Grove Guest House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grovestraat 2, Parklands-Noord, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R895 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

On The Grove Guest House bied selfsorgverblyf in 'n moderne tuinwoonstel met 'n privaat ingang op 'n privaat perseel in Parklands-Noord. Die woonstel is net 5 minute se ry vanaf die nuwe Table Bay Mall en 10 minute se ry vanaf Blouberg se pragtige strande.

Dié tuinwoonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 jong kinders en het 'n oopplan-uitleg. Die slaaparea het 'n hemelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware. Die sitarea het 'n slaapbank en 'n TV met 'n DVD-speler. Buite is daar 'n patio met braaigeriewe en veilige parkeerplek word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by On The Grove Guest House sluit in:

Dubbelbed Kinderbank vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Grovestraat 2, Parklands-Noord, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R895
per nag (plek vir 4)
Vanaf R895
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grovestraat 2, Parklands-Noord, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlwq7cDfrUwEtMhVvBYR6tCQrfQhJplNIX7xigtB9eHjGzgkxl8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R895  per nag (plek vir 4) 2 Grove Street Parklands North 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.792468865545 18.491752090258
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!