Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On the Onrus River

Lodge
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 21 Junie 2024. Bespreekbaar tot 5 Mei 2024

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: John Annandale 17, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

On the Onrus River bied knus selfsorg-vakansieverblyf in die hartjie van Onrus, net buite Hermanus. Hierdie kothuis is op die oewer van die Onrusrivier geleë en is 'n wonderlike plek vir 'n rustige wegbreek.

Dié dubbelverdiepingkothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en hierdie gaste gebruik die tweede badkamer wat 'n stort het.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n induksieplaat, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Onder is daar 'n eetarea met nog 'n koffie- en teeskinkbord en 'n yskassie. Die sitarea het gemaklike sitplek.

Hierdie verblyf is 13 minute se ry vanaf Hermanus wat 'n wye verskeidenheid winkels en heerlike restaurante het. Hermanus het ook lieflike strande en pragtige uitkykpunte waar gaste seisoenale walviskyk kan geniet.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • John Annandale 17, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Onrus Overberg Wes-Kaap
Vanaf R2 000
R2 000 R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: John Annandale 17, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64e873c9922218ec83b0e30ecc7eb82770d86bdbaaf95b658988728c2b1496c1f04bdb07195a41843f2958e0e850b8d40d9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 17 John Annandale Onrus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.412754255801 19.182871092625
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem