Jbay on the Rocks
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Alme Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 21
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Anesia V - Mrt 2024
Algehele gradering
Perfek.
Jbay on the Rocks se terugvoer
Hallo Anesia,
Baie dankie dat julle die huis so netjies agtergelaat het.
Ons is bly julle het julle vakansie in Jeffreysbaai geniet.
Julle is altyd weer welkom.
Groete,
Alme
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spekboomstraat 58, Kabeljous, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom