Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R1,300.00 per bespreking
Prys sluit in
-
Selfsorg
Linne en badhanddoeke word voorsien.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die breekskadedeposito sal binne 14 dae na jou vertrek terugbetaal word. Die waarde van gebreekte, beskadigde of vermiste artikels sal van die deposito afgetrek word.
'n Minimum verblyftydperk van 2 nagte is van toepassing; en 'n minimum verblyftydperk van 7 dae geld oor die spitsseisoen.
Geen troeteldiere word toegelaat nie, tensy met spesiale reëling.
Sou jy ekstra huishulp gebruik, sal dit vir jou rekening wees.
Gaste moet hul eie strand-/swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
93 Westcliff Road, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang