LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by On Yonder Hill | LekkeSlaap
+13

On Yonder Hill

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 50 resensies vir On Yonder Hill
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
De Waal P - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
De Waal P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Rustige gebied en lekker oornag.

On Yonder Hill's terugvoer

Baie hartlik dankie vir jou mooi opmerkings, De Waal.
Dit word opreg waardeer. Julle sal tyd baie welkom wees by On Yonder Hill.
Mooi dag en groete.
Valerie

On Yonder Hill
Kieron O - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kieron O
Gesin met klein kinders

Baie lekker, mooi en netjies, sal weer van hulle gebruikmaak.

Baie goeie ontvangs gehad asook aanhoudende kommunikasie, sal weer by hulle tuisgaan, ook aanbeveel.

On Yonder Hill's terugvoer

Baie hartlik dankie vir jou mooi opmerkings, Kieron. Dit was net my plesier om sulke lieflike mense soos julle te verwelkom. Julle sal altyd baie welkom wees by On Yonder Hill.
Mooi dag vir julle.
Groete.
Valerie

On Yonder Hill
Dolly V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dolly V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, vriendelik, knus en voldoende.

Dit was skoon en het voldoen aan ons behoefte vir 'n slaapplek met 'n eie badkamer. Op die koop toe is daar 'n klein kombuisie met alle basiese benodighede toegerus. Die gasvrou is dierbaar.

Elize D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Gasvrou baie vriendelik en kamer baie netjies.

On Yonder Hill's terugvoer

Baie hartlik dankie vir jou mooi opmerkings Elize. Dit word opreg waardeer. Julle sal altyd welkom wees by On Yonder Hill.
Mooi dag en groete,
Valerie.

On Yonder Hill
Abel J - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging en privaatheid.

Sal dit ons tweede tuiste in die Kaap maak.

On Yonder Hill's terugvoer

Baie hartlik dankie aan julle tweetjies. Dit was net 'n plesier om julle by ons te verwelkom. Ek het so jou sprankelende geaardheid geniet. Julle is altyd welkom by On Yonder Hill.
Liefde groete
Valerie

On Yonder Hill
Nikita M - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikita M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kuier was fantasties in 'n baie rustige area.

Vriendelike ontvangs. Fantastiese uitsig oor Tafelberg en 'n baie stil buurt. Ons het elke oomblik geniet, baie privaat. Dankie Tannie Valerie. Ek sal On Yonder Hill enige tyd aanbeveel.

On Yonder Hill's terugvoer

Baie hartlik dankie, vir jou mooi opmerkings, pragtige Nikita. Dit is net 'n plesier om mense soos julle by On Yonder Hill te verwelkom. Julle sal tyd by ons welkom wees.
Mooiste daggie vir julle.
Groete,
Tannie Valerie.

On Yonder Hill
Charlene G - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene G
Enkelreisiger

Ek het heerlik gebly by tannie Valerie. Dit is skoon, netjies en veilig.

Die plekkie is lekker ruim en skoon.

On Yonder Hill's terugvoer

Baie hartlik dankie vir jou mooi opmerkings Charlene. Dit word opreg waardeer. Jy is altyd baie welkom by On Yonder Hill.
Groete.
Tannie Val

On Yonder Hill
Donna-liza G - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donna-liza G
Besigheidsreis

Fantastic, super clean and friendly, perfect.

Very comfortable, homely and well-placed.

On Yonder Hill's terugvoer

Thank you so, so much for your beautiful review, Donna-Liza. People like you make it all worthwhile. You will always be very welcome at On Yonder Hill.
Kindest regards,
Valerie.

On Yonder Hill
Siviwe H - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Siviwe H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice place, feel like home

Good location, easy to find, quiet place for peaceful nights, very neat, good customer service. They welcome guests warmly.

On Yonder Hill's terugvoer

Thank you so much for your kind review, Siviwe, It is sincerely appreciated.
You will always be welcome at On Yonder Hill.
Kind regards.
Valerie

On Yonder Hill
Jo-ann V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Ek moes daar bly om te rus en kon dit doen sonder enige steuring. Die area is rustig en baie veilig.

On Yonder Hill's terugvoer

Baie hartlik dankie my lieflike mensie. Ek waardeer jou mooi woorde. Mense soos julle maak dit alles die moeite werd. Julle is altyd welkom by On Yonder Hill.

On Yonder Hill
Esmaré E - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmaré E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige, stil buurt en vriendelike diens.

Die woonstel is baie sentraal geleë. Dit is naby Panorama Hospitaal en daar is winkelsentrums naby. Sal beslis weer daar gaan bly.

On Yonder Hill's terugvoer

Baie hartlik dankie vir jou mooi opmerkings, Esmaré. Dit word opreg waardeer. Julle sal altyd welkom wees by On Yonder Hill.
Groete,
Valerie

On Yonder Hill
Johan S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly en kan hierdie akkommodasie met vrymoedigheid aanbeveel.

Net een aanbeveling. Julle kan gerus 'n veiligheidshek agter die motorafdak aanbring.

On Yonder Hill's terugvoer

Baie dankie vir jou voorstel, maar dit is net moeilik met mense met groot motors en baie mense bring nog sleepwaens ook saam. Dan sal die hek oor die munisipale grenslyn wees.
Julle sal altyd welkom wees by On Yonder Hill.
Gelukkig is ons area baie veilig.

On Yonder Hill
Lize V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize V
Enkelreisiger

Baie netjiese geriewe. Veilig en privaat.

Ek het verblyf vir een aand benodig en On Yonder Hill was naby waar ek moes wees die volgende dag. Ek is begroet met vriendelikheid en hulpvaardigheid. Die privaatheid en stilte was presies wat ek nodig gehad het! Ek sal On Yonder Hill vir enige persoon kan aanbeveel.

On Yonder Hill's terugvoer

Baie hartlik dankie vir jou mooi woorde, Liza. Dit word regtig so waardeer. Julle is altyd baie welkom by On Yonder Hill.
Liefde groete.
Valerie.

On Yonder Hill
Susan H - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan H

Netjies, ruim en 'n stil omgewing.

Wat 'n juweel. So skoon en netjies met alles wat 'n mens nodig het. Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Rustige omgewing, maar stapafstand van nodige kruideniersware.

On Yonder Hill's terugvoer

Baie hartlik dankie vir jou pragtige opmerkings, my mensie. Dit word opreg waardeer..Julle is altyd baie welkom by On Yonder Hill.
Mooiste daggie vir julle.

On Yonder Hill
Marissa H - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Privaat, skoon en baie behulpsaam. Was net wat ons nodig gehad het!

On Yonder Hill's terugvoer

Baie hartlik dankie, vir jou mooi woorde. Mense soos julle maak dit so maklik om ons beste te gee. Julle is altyd welkom by On Yonder Hill.
Groete, Valerie.

On Yonder Hill
John S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John S
Enkelreisiger

Neat, clean and comfortable.

Practical with all the necessities of home. Central location and met my requirements.

On Yonder Hill's terugvoer

Thanking you for your kind review, John. It is sincerely appreciated.
Have a good day.

On Yonder Hill
Wilna W - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet and private with no interference of any other guests. The landlord was only a WhatsApp away and very accommodating.

I would just recommend to replace the fan as it was not very effective. Unfortunately we had some mosquitoes and therefor suggest Tabbard to be supplied. The stay was great and the hostess great. Will certainly recommend and visit again.

Cyril L - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cyril L
Enkelreisiger

Toegeeflike en vriendelike diens.

Ruim kamer vir 2 mense. Stil omgewing veilige parkering.

On Yonder Hill's terugvoer

Baie dankie vir jou opmerkings, Cyril.
Mooi aand.
Groete.
Valerie

On Yonder Hill
Helmien E - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helmien E
Gesin met tieners

Netjiese skoon woonstel, alles wat nodig is.

Tannie Valerie het ons so welkom laat voel en vroegtydig aanwysings gestuur. Baie mooi netjiese en skoon woonstel. Alles wat ons nodig gehad het en so naby aan die Panorama Hospitaal. Sal beslis weer daar gaan bly.

On Yonder Hill's terugvoer

Baie hartlik dankie vir jou mooi resensie, Helmien. Julle is 'n pragtige gesinnetjie en is altyd welkom by On Yonder Hill.
Liefde groete
Tannie Valerie

On Yonder Hill
Marianne J - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Snoesig en gerieflik naby als en hospitaal.

Baie netjiese plekkie en het als wat 'n mens benodig. Sal definitief weer daar wil gaan oorbly. Die gasvrou Valerie en haar hulp Juliana is dierbaar en het ons baie tuis laat voel.

On Yonder Hill's terugvoer

Baie hartlik dankie vir jou mooi woorde Marianne.
Ons waardeer dit opreg.
Mense soos julle maak dit so maklik om net ons beste te gee.

Liefde groete
Valerie.

On Yonder Hill
Ben S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ben S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Parkering onder afdak sonder sluitgeriewe.

On Yonder Hill's terugvoer

Baie dankie vir jou opmerkings, Ben..Waardeer.
Mooi dag vir julle.
Groete.
Valerie.

On Yonder Hill
Gerhard V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, sentraal en gasvryheid.

Baie aangename gasvrou en goeie verblyf, sal beslis aanbeveel. Sentraal geleë en naby Panorama Mediclinic.

On Yonder Hill's terugvoer

Baie hartlik dankie vir you mooi woorde, Gerhard. Dit word opreg waardeer. Mense soos julle maak dit so maklik om goeie diens te lewer.
Julle is altyd baie welkom.
Groete.
Valerie

On Yonder Hill
Vincent D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vincent D
Gesin met tieners

Heerlik gebly, sal weer terugkom.

Stil en rustig. Privaat. Veilig.

On Yonder Hill's terugvoer

Baie dankie Vincent. Ek waardeer jou positiewe opmerkings.
Julle is altyd welkom by On Yonder Hill.
Vriendelike groete
Valerie.

On Yonder Hill
Zeana V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zeana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great ligging en vriendelike diens.

Gerieflike ligging en naby al die geriewe. Ons het ons verblyf by Valerie terdeë geniet en sal beslis weer gaan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great location and friendly service.

Conveniently located and close to all amenities. We thoroughly enjoyed our stay with Valerie and will definitely be going back next time we're in the Cape.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

On Yonder Hill's terugvoer

Thank you so much for the positive review, Zeana..It is sincerely appreciated. Having people like you makes it so enjoyable to host at On Yonder Hill. You will always be welcome.
Kindest regards.
Valerie

On Yonder Hill
André L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
André L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Personeel uitstekend.

Ideaal vir Panorama-kliniek besoek. Veiligheidshek vir motor is lekker om te heê

Mirvin John C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirvin John C
Gesin met klein kinders

Excellent service.

It was a pleasure to stay there. I will always go back to such friendly hosts.

On Yonder Hill's terugvoer

Baie hartlik dankie vir jou mooi woorde, Mirvin...Julle sal altyd welkom wees by On Yonder Hill.
Liefde groete,
Valerie

On Yonder Hill
Andrew W - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew W
Saam met vriende

The room is splendid and the service was real good.

See stars.

On Yonder Hill's terugvoer

Thanking you for your kind comments and review, Andrew.
It was my pleasure welcoming you at On Yonder Hill. You and your family will always be welcome at our home away from home unit.
Regards,
Valerie.

On Yonder Hill
Magdel P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdel P
Gesin met klein kinders

Sal beslis weer daar bly.

Ons het lekker gebly en sal beslis weer by On Yonder Hill tuisgaan! Tannie Val het ons sommer dadelik laat tuis voel. Ons eenheid was veilig, netjies en skoon en ons het beslis niks kortgekom nie. Dankie Tannie Val, tannie is tops!

On Yonder Hill's terugvoer

Baie hartlik dankie Magdel.
Ek waardeer jou mooi opmerkings.
Dit was net 'n plesier om julle by ons te kon hê.
Julle sal altyd by On Yonder Hill welkom wees.
Liefde groete,

On Yonder Hill
Hendrina B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrina B
Gesin met klein kinders

10 uit 10.

Ons is baie vriendelik ontvang by On Yonder Hill, als was 100%. Lekker stoepie by eenheid met 'n grassie voor. Ons het lekker gebraai die Sondagaand en tannie Valerie het nie 'n probleem gehad toe ons vra of familie saam met ons die aand kan braai nie. Als wat ons nodig gehad het onder een dak! Als net gerieflik. Baie dankie, tannie Valerie, vir jul gasvryheid en vriendelikheid! Ons sal definitief weer van On Yonder Hill se akkommodasie gebruik maak as ons die Kaap moet besoek.

On Yonder Hill's terugvoer

Baie hartlik dankie vir jou mooi woorde my liewe mense. Dit was net 'n groot plesier om julle by On Yonder Hill te huisves.Julle is altyd welkom by ons.
Liefde groete.
Tannie Val. xxx

On Yonder Hill
Helen W - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Helen W
Besigheidsreis

Extremely neat and comfortable, lovely hostess!

The accommodation was very comfortable and extremely clean and well equipped. Very central and convenient. The hostess was helpful and welcoming. I was completely satisfied.

On Yonder Hill's terugvoer

Thank you so much for you kind comments, Helen.
Lovely people like you make it so easy.
Much appreciated.
Kindest regards.
Valerie

On Yonder Hill
 - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5

Beste ontvangs ooit!

Valerie het ons baie vriendelik verwelkom, sy het so 'n omgee-hart. Ons was vroeër in die Kaap as inboektyd, sy het gesorg dat woonstel vroeg genoeg skoon is dat ons kon inboek. Ons het so tuis gevoel, plekkie was ruim en sal dit definitief aanbeveel. Naby aan hospitaal, stapafstand. Dankie Valerie ons het baie lekker gebly, mag die seën van die Here op jou rus.

On Yonder Hill's terugvoer

Baie hartlik dankie vir die mooi woorde my mensie. Dit word opreg waardeer. On Yonder Hill se deure staan altyd oop vir my wonderlik gaste.
Groete
Valerie

On Yonder Hill
Annis S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annis S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, rustig, netjies en vriendelike diens. Dankie tannie Valerie.

Wil net baie dankie se aan tannie Valerie, sy was altyd in kontak met my vandat my bespreking bevestig is. Plekkie is baie netjies en skoon en in 'n rustige area. Sal enige iemand aanbeveel om daar te bly.

On Yonder Hill's terugvoer

Baie hartlik dankie vir jou mooi woorde, Annis. Mense soos julle maak dit vir ons so maklik om goeie diens te lewer.

Julle sal altyd baie welkom wees by On Yonder Hill.

Liefde-groete,
Tannie Valerie

On Yonder Hill
Carmen D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Ons was met ope arms ontvang en het dadelik tuis gevoel. Die plek is baie goed geleë en naby aan als. Ons sal definitief weer teruggaan soontoe en sal definitief die plek aanbeveel vir enige iemand. Baie dankie tannie Valerie.

On Yonder Hill's terugvoer

Baie hartlik dankie vir jou mooi woorde Carmen. Dit was vir my die grootste plesier om julle twee pragtige mense hier te kon hê. Onthou net dat julle altyd by On Yonder Hill baie welkom sal wees.
Liefde groete,
Tannie Val.xx

On Yonder Hill
Rina V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie, ruim plekkie.

Verblyf was heerlik. Goeie ontvangs van Valerie. Sal definitief weer daar gaan bly. Naby alles.

On Yonder Hill's terugvoer

Baie hartlik dankie vir jou mooi woorde Rina.
Wonderlike mense soos julle maar dit alles so maklik.
Julle sal altyd baie welkom wees.
Liefde groete.

On Yonder Hill
Elmarie V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim en pragtige skoon woonstel!

Ek kan regtig die woonstel aanbeveel. Baie vriendelike eienaar wat nie genoeg kon doen dat ons veilig en gemaklik was nie! Naby die Kaap en hospitale.

On Yonder Hill's terugvoer

Baie hartlik dankie vir jou mooi woorde, Elmarie. Dit maak alles so maklik as ons sulke pragtige mense soos julle kan kry. Julle sal altyd baie welkom wees by On Yonder Hill.
Mooi aand.
Groete,
Valerie

On Yonder Hill
Sibongile N - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibongile N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Area is quite, tranquil.

We were happily accepted. Oriented about the surroundings. The owner was so generous.

On Yonder Hill's terugvoer

Thank you so much for your review, Sibongile. It is sincerely appreciated. You will always be welcome at On Yonder Hill. It was only my pleasure hosting you..
Kind regards,
Valerie

On Yonder Hill
Izak V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik hier gebly. Valerie het ons vriendelik welkom geheet en ons onmiddellik tuis laat voel. Sy was ook ongelooflik behulpsaam.

Valerie het ons al buite gewag toe ons daar aankom. Onmiddellik vir ons gaan wys waar ons slaap. Die plekkie is ongelooflik skoon en netjies gewees. Daar is gratis WiFi en DStv. Vir seker die plekkie om te bly voor jy moet ingaan hospitaal toe. Dis baie rustig en veilig.

On Yonder Hill's terugvoer

Baie hartlik dankie, vir die mooi woorde Izak. Julle is 'n pragtige paartjie en sal altyd welkom wees by On Yonder Hill. Mooi dag, Valerie.

On Yonder Hill
Lea N - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lea N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik. Skoon. Veilig.

Ons het baie lekker gekuier hier. Alles wat nodig was, was daar! En die bed slaap heerlik!

On Yonder Hill's terugvoer

Baie hartlik dankie vir jou mooi woorde, Lea. Julle sal altyd baie welkom wees by On Yonder Hill Mooi dag.
Groete.
Valerie

On Yonder Hill
Brendcolen J - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendcolen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Sal beslis weer gebruik maak van On Yonder Hill - Garden Flat. Plekkie is skoon en privaat en die diens is uitstekend.

On Yonder Hill's terugvoer

Baie hartlik dankie vir jou mooi woorde Brendcolen, dit word opreg waardeer. Julle sal altyd welkom wees by On Yonder Hill.
Lekker aand vir julle.
Groete
Valerie

On Yonder Hill
Nicolette M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette M
Gesin met klein kinders

Beautiful setting, clean and friendly. Will definitief book again.

Will refer to family and friends visiting Cape Town.

On Yonder Hill's terugvoer

Thank you so much for your kind words, Nicolette. It was my pleasure welcoming you and your lovely family at On Yonder Hill. Looking forward to seeing you again in the near future.
Have a wonderful evening.

Kind regards
Valerie

On Yonder Hill
Rina H - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rina H

Uitstekend!

Ons verblyf by On Yonder Hill was baie aangenaam, rustig en gesellig in 'n pragtige, skoon en netjiese woonstelletjie. Valerie, die eienares, is baie gasvry en behulpsaam. Ons sal beslis weer van die fasiliteit gebruik maak. Ons kleinseun Henko het gese: "Die tannie is soos 'n ouma, want sy gee vir my sjokolade" verwysende na Valerie.

On Yonder Hill's terugvoer

Baie dankie Rina, ek waardeer jul mooi woorde. Dit was my plesier om julle by On Yonder Hill te verwelkom. Julle was regtig die gemaklikste gaste om te hê en sal altyd baie welkom wees.

Groete,
Valerie

On Yonder Hill
Nico S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die boonste boeke.

Ons kan met gemak sê ons het baie lekker gebly by "On Yonder Hill". Baie goed geleë en maklik om vinnig na die stad te ry. Die eienaar "Valerie" was so gaaf en behulpsaam. Ons sal beslis weer na die plek toe kom en aanbeveel by vriende. Wat ook 'n bonus is, die plek is geleë naby 'n groot privaat hospitaal.

On Yonder Hill's terugvoer

Baie hartlik dankie vir jou mooi woorde Nico, dit was vir ons net 'n groot voorreg om julle twee lieflike mense te kon akkommodeer. Julle sal altyd baie welkom wees.

Groete,
Valerie

On Yonder Hill
Marinda P - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was netjies en gerieflik.

Ons verblyf was gerieflik, eenheid is netjies en stil.

On Yonder Hill's terugvoer

Baie hartlik dankie vir jou positive aanmerkings Marinda. Dit was my voorreg om julle te kon huisves. Julle is altyd baie welkom. Mooi dag vir julle, Groete Valerie.

On Yonder Hill
Iloreez G - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iloreez G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Pragtige netjiese verblyf, sentraal geleë.

On Yonder Hill's terugvoer

Baie hartlik dankie vir julle mooi woorde Iloreez. Dit was wonderlik om sulke lieflike mense soos julle by On Yonder Hill te hê. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te verwelkom. Liefde groete Valerie.

On Yonder Hill
Monica P - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld. Ligging naby Panorama MediClinic.

Baie netjiese en goed versorgde eenheid. Valerie jy het ‘n hart van goud, vriendelik en ons met die mooiste glimlag verwelkom! Ons sal baie beslis weer daar bly.

On Yonder Hill's terugvoer

Liefste Monica en JC
Baie hartlik dankie vir julle goeie gradering. Dit word opreg waardeer. Dit is so maklik om mense soos julle te verwelkom en sommer dadelik lief te kry. Julle sal altyd met ope arms by On Yonder Hill welkom wees.
Mooi dag vir julle.
Liefde groete.
Valerie.

On Yonder Hill
Le Roux V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le Roux V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en goed versorgde eenheid.

Ek sal baie beslis weer daar bly.

On Yonder Hill's terugvoer

Goeie middag Le Roux en Mari,
Baie hartlik dankie vir julle goeie gradering. Dit word opreg waardeer.
Ons sien uit daarna om julle weer eendag by ons te verwelkom.
Vriendelike groete.
Valerie.

On Yonder Hill
Pierre R - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie verblyf.

Baie goeie verblyf en soos geadverteer.

On Yonder Hill's terugvoer

Baie hartlik dankie vir julle mooi terugvoering, Pierre. Ons waardeer dit opreg. Dit is vir ons baie belangrik dat ons gaste in 'n veilige, netjiese en vriendelike omgewing tuis voel. Dit was 'n groot plesier om julle by ons te verwelkom.
Groete,
Valerie.

On Yonder Hill
John C - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Welkome veilige omgewing met gemoedsrus en vriendelike personeel wat jou tuis laat voel.

Uitstekende diens vanaf aankoms tot vertrek. Sal enige tyd weer van On Yonder Hill se dienste gebruik maak.

On Yonder Hill's terugvoer

Baie hartlik dankie vir die mooi woorde, Charles en Merle.
Dit was ons voorreg om julle twee lieflike mense hier by ons op On Yonder Hill te huisves.
Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Groete,
Valerie.

On Yonder Hill
Barbara H - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Barbara H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Convenient to medical centres.

For those needing to access the Panorama Hospital and medical centre, this B&B is conveniently located. Clean and attractively furnished, it is close to shopping centre and N1. Owner is friendly and accommodating. No private outside garden area, although separate entrance.

On Yonder Hill's terugvoer

Thank you so much for your kind words and rating, Barbara. It has been a pleasure hosting such lovely people as you and your husband. Hoping that you enjoyed your stay at On Yonder Hill, and it would be a pleasure to be of assistance to you in the future. The entire private patio, garden and braai area is especially designed for our guests use.
Kind Regards.
Valerie.

On Yonder Hill
Jeanine H - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine H
Enkelreisiger

Fantasties!

Die eienaar is altyd toeganklik en maklik om mee te praat en sy is so verwelkomend!

On Yonder Hill's terugvoer

Baie hartlik dankie vir die mooi woorde. Ek waardeer dit opreg. Ons streef daarna om ons gaste baie welkom te laat voel. Netheid is vir ons ontsettend belangrik, en ons wil graag hê dat ons gaste 'n "Home from home" ondervinding moet ondervind.
Groete,
Valerie.
On Yonder Hill

On Yonder Hill
Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Essenhout-singel 15, Plattekloof 2, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlMmY1ZmU0LWI3M2UtNGE4ZS1hNTg4LTFmZDk4MWQ0MjUwNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag, vir 4 mense 50 5 1 5 15 Essenhout Crescent Plattekloof 2 7500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.876232377514 18.58108073473
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!