Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Once Upon a Tide

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Once Upon A Tide Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Once Upon a Tide
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Richard N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard N
Enkelreisiger

Easy living at the sea.

Fantastic property. Very easy for living and well equipped. Great hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline A
Gesin met klein kinders

Vreeslik lekker.

Ons het baie lekker gebly. Dis mooi skoon, oop en ruim. Die onderdakswembad was 'n fees, veral toe die wind gewaai het. Kon die pret steeds voortduur. Debbie en Jopie is besonderse mense. Debbie het die ekstra myl gegaan om mens inlig te hou oor sommer net alles. Vreeslik lekker vakansie gehad. Sien sommer uit na ons volgende keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kyla S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyla S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die boeke.

Dit was so rustig en baie lekker waar ons gebly het. Die uitsig was asemrowend. Sal beslis hierdie plekkie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stacey J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stacey J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful, memorable and exciting.

It was amazing, we had a blast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen E

Te kort!

Ongelooflik lekker gebly. So gerieflik, so smaakvol, so gasvry! Sal vir seker weer en weer hierdie verblyf wil geniet. Gemaklik ingerig met alles wat jy nodig het vir 'n home away from home. Gasheer en gasvrou het ons so welkom laat voel. was voorwaar 'n aangename verrassing in meer as een opsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henrietta B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrietta B
Saam met vriende

Absolute rus vir die siel!

Was aangenaam verras met die ligging en veral die stoep bo-op die dak wat die uitsig net ongelooflik gemaak het. Verblyf het alles wat jy nodig het en ook voorsiening vir "loadshedding" wat vir ons 'n bonus was. Ons was ook bederf met 'n hele paar lekkernye wat baie waardeer word. Ons kon ook enige tyd ons gasvrou pla vir enige vrae of hulp wat regtig so geruststellend was! Ons het ons tyd by Once Upon a Tide baie geniet en wou net langer bly! Vir seker sal ons dit weer gebruik en sterk aanbeveel vir enigeen wat wil wegbreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy-Kay v - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy-Kay v
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful getaway by the sea.

Perfect tranquil setting close to the sea to get away from the bustling city life. Beautiful and well equipped with everything you need, especially provision for loadshedding was a bonus. Great outdoor settings to enjoy meals outside too. The owners are very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shirmonia A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirmonia A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasmagories!

Die eienaar, Mnr. JP, was baie vriendelik en behulpsaam. Met ons aankoms het hy vir ons verras met 'n potjie raw honey wat hy self maak en sjokolade lekkers. Die plek was netjies, skoon en cosy. En dit het my die meeste beïndruk. Jy bring net jouself, jou kos en jou klere. Ons gaan definitief weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Once Upon a Tide se terugvoer

Baie dankie, dit was heerlik om julle te onthaal. Sien binnekort weer.

Once Upon a Tide
Jacobus H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

The location and area is wonderful and the house didn't lack anything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Once Upon a Tide se terugvoer

Thanks Jacobus, looking forward seeing you again soon…be safe!

Once Upon a Tide
Sharon D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon D
Gesin met tieners

Pragtige en gerieflike plek.

Pragtige en gerieflike plek. Jopie was 'n wonderlike gasheer, die gasvryheid was uitstekend. Die huis was netjies en skoon en het alles gehad wat ons nodig gehad het en goed toegerus. Die gasplaat en inverter was 'n wonderlike bonus. Stil en rustige buurt met 'n mooi uitsig. Sal beslis die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rozanne T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne T
Gesin met klein kinders

Absoluut wonderlik.

Eenheid was netjies en baie goed toegerus. Genoeg spasie. Alle bykomstighede het 100% gewerk. Eienaars was besonders behulpsaam en gasvry! ’n Moet-bly vir enigiemand wat Hermanus wil besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Krintang-singel 21, Vermont, Hermanus, 7202, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb680d7dbc3d2f47d9a73fe2eb432139ce4b66462dd8f98b943fbb2ae5383cecc5985143ebd4200f269f02c811e7e51874cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 21 Krintang Crescent Vermont 7202 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 14:00 -34.419761 19.155303
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem