One Bedroom Beach Villa @ Brenton Haven Beachfront Resort
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: State President C R Swart-weg 198, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Brenton Haven Beachfront Resort is een van Knysna se gunsteling vakansiebestemmings. Dit word deur die mooiste strande, 'n pragtige blou oseaan en welige fynbosduine omring.
Dié strandvilla beskik oor 1 slaapkamer, 'n en suite-badkamer, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Dit lei na 'n eetarea wat verder na 'n sitarea lei. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV.
Die sitarea se glasskuifdeure lei na 'n balkon met buitesitplek en 'n ingeboude braai. Gaste kan ook die uitsigte oor die see in die verte bewonder.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste het toegang tot die oord se verskeie geriewe wat 'n gemeenskaplike swembad, gimnasium en restaurant insluit.
Slaapplek
’n Bespreking by One Bedroom Beach Villa @ Brenton Haven Beachfront Resort sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- State President C R Swart-weg 198, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: State President C R Swart-weg 198, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom