Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

One The Mews

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 52 resensies vir One The Mews
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Adele V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon. Sal enige tyd hierdie eenheid aanbeveel.

Baie lekker gebly, skoon en netjies. Ligging is perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tharina S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina S
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Baie vriendelik ontvang deur die eienaar. Verblyf is tops! Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kerry O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry O
Gesin met tieners

Excellent choice!

Incredibly neat unit with all you could need for your stay. The owners of this property are extremely hospitable and can't do enough to make you comfortable!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Katia D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katia D
Saam met vriende

Fantastic.

Great place, short walk to the square, situated in a safe complex. The owner was very accommodating and even let us bring our small dog.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is netjies, skoon en definitief veilig.

Dankie vir die vriendelike diens en pragtige blyplek! Ons sal vir seker weer daar bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lara B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara B
Gesin met klein kinders

We loved, loved, loved our stay at One The Mews!

First time in Clarens with my partner, teenage daughter and 5-year-old son. The unit had everything you need and more! A real home away from home. I was impressed with the cleanliness and quality of everything offered. With a very pleasant 540m walk to the town square, it was an ideal spot to take in all that Clarens has to offer. From check-in to check-out, our host was so accommodating and welcoming. Thank you so much, your awesome unit is highly recommended by us!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl V
Saam met vriende

Number 1.

Baie goeie waarde vir geld en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vicky F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky F

Peaceful. Clean. Great value.

We really enjoyed our stay. Everything was perfect. The area was very quiet and peaceful. Would recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vernon M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vernon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent

Very comfortable with all the necessary accessories and security.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste L
Enkelreisiger

Netjies, skoon, veilig, goed toegerus en dit is goed geleë. Baie dankie.

Kan The Mews aanbeveel vir voornemende gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabel T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gerieflik.

Die eenheid was goed toegerus met 'n goeie ligging en baie veilig! Ons het heerlik daar gebly en sal dit beslis weer bespreek vir toekomstige vakansies in Clarens! Ons mag ons woef saamgevat het en hulle was baie goed voorbereid om ons Houdini binne te hou. Absolute gem van 'n plekkie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

One The Mews se terugvoer

Beste Isabel
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer en dit is so lekker om te sien dat julle en jul woef lekker by ons gekuier het.
Ons sien uit om julle weer in Clarens te verwelkom.
Groete
One The Mews

One The Mews
Janika D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janika D
Gesin met klein kinders

Werklik 'n besonderse verblyfopsie.

Ons het verskriklik lekker gebly hier. Ons het so tuis gevoel en die elektriese komberse was ideaal vir die Clarens-koue en die paneelverwarmers het ons ervaring nog beter gemaak. Ons het egter nie warm water gehad nie, maar dit was weens die ysige oggend waar ons vermoed die krane gevries het en ons te vroeg uit die kooi was. Ons was warm verwelkom met 'n drankie en heerlike beskuit en koekies. Ons sal beslis weer hier kom bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

One The Mews se terugvoer

Beste Janika
Baie dankie vir jou terugvoer en dit is so lekker om te weet dat jul die verblyf by ons geniet het.
Ons hoop om julle gou weer, en hopelik tydens warmer weer, in Clarens te sien! Julle is enige tyd welkom hier by ons.
Groete
One The Mews

One The Mews
Isabel K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely and comfortable.

Enjoyed our stay and will be back. Could do with a gas heater now in winter as it is very cold, especially in the mornings. Very nice unit, has everything one needs and all the comforts. Great bedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

One The Mews se terugvoer

Dear Isabel
Thank you for your lovely review and so happy to see you enjoyed the stay with us.
Gas heaters present some safety risks to our guests which we would like to avoid, however we are looking at alternative ways to beat the cold, especially during loadshedding when the panel and fan heaters are off.
We hope to welcome you back to Clarens soon!
Kind regards - One The Mews

One The Mews
Mariska E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik en rustig.

Ons het vir 'n naweek geboek, net ek en my man, voor die baba kom. Dit was so die moeitewerd en ek wou eintlik langer bly. Ons het heerlik gebly in one the mews, eenheid 1. Op aankoms, was alles skoon, alles wat wit is, is skoon en ruik vars. Daar was vir ons koffie, beskuit en drinkwater voorsien. Hulle is ingerig met 'n gasketel vir wanneer die krag ook af is. As ek weer vir Clarens kom kuier, sal ek beslis weer hier boek. Die elektriese warm komberse was ook 'n groot bonus en ons kon ons motor in die motorhuis bêre. Alles is presies soos op die foto's.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

One The Mews se terugvoer

Beste Mariska
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. So bly dat julle die verblyf hier by ons geniet het.
Baie geluk ook met die nuutste toevoeging tot jul gesin, mag julle sommer baie geseënd wees.
Ons sien uit dat julle weer in Clarens kom kuier.
Vriendelike groete - One The Mews

One The Mews
Johan C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Saam met vriende

Uitstekende ligging, baie netjiese, mooi blyplek, sal enige tyd weer daar gaan bly.

Baie goed toegerus, kort niks meer om lekker vakansie te hou nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

One The Mews se terugvoer

Beste Johan
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer, dit word opreg waardeer.
Ons hoop om jul gou weer in Clarens te verwelkom.
Vriendelike groete - One The Mews

One The Mews
Rochelle R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle R
Saam met vriende

Lovely accommodation, near all amenities, clean and easy to collect and drop keys.

Clean and fresh linen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

One The Mews se terugvoer

Dear Rochelle
Thank you for the lovely review, so glad you enjoyed the stay with us. We hope to see you again soon.
Kind regards - One The Mews

One The Mews
Jaurn M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaurn M
Gesin met tieners

Awesome place to stay.

My daughter and I often go to Clarens. I would stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

One The Mews se terugvoer

Dear Jaurn
It was lovely to host you again in Clarens, thank you for the great review.
Looking forward to seeing you again soon.
Kind regards - One The Mews

One The Mews
Petri D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petri D
Saam met vriende

Netjies en skoon.

The Mews was ideaal geleë in die dorp. Naby genoeg vir stap, ver genoeg vir stilte in die huisie. Huisie self is pragtig, goed toegerus en laat mens sommer onmiddelik tuis voel. Ek sal definitief die plekkie aanbeveel vir klein gesinne of vriende! Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan B
Gesin met tieners

Wou nog langer bly.

Dit was fantasties. Die huis laat mens baie tuis voel en is baie sentraal geleë. Sal verseker dit vir 'n lekker lang wintersnaweek wil gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dolf H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolf H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en loopafstand van alles.

Die huis was baie netjies, skoon met aankoms. Loopafstand van alles en ook baie veilig. Sal beslis weer hier gaan bly en kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bie lekker gebly. Dit was uitstekend.

Verblyf was aangenaam en baie netjies en was stil. Die huis was skoon en netjies en goed toegerus met alles wat mens benodig. Sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marita P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita P
Saam met vriende

Rustig, pragtig en goed geleë.

Baie netjiese eenheid in 'n rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en netjies.

One The Mews was 'n baie oulike blyplekkie, ek en my man het die kuier baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

One The Mews se terugvoer

Beste Ronel,
Baie dankie vir die terugvoer, ons is so bly julle het die tyd in Clarens en verblyf by ons geniet.
Ons sien uit om julle gou weer te verwelkom.
Vriendelike groete, Carin Breedt - One The Mews

One The Mews
Mike G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mike G
Enkelreisiger

A very quite and peaceful complex and One The Mews is spotlessly clean.

The only problems I encountered was that the electric motor on the automated garage door did not work. The manual override was hard to reach which made gaining access to the garage difficult.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

One The Mews se terugvoer

Dear Mike,
Thank you for your great feedback, and for choosing One The Mews for your visit to Clarens.
We take note of the difficulty to access the garage during loadshedding, thank you for sharing.
Kind regards, Carin Breedt - One The Mews

One The Mews
Angelique M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great getaway.

Really great value for money, everything was perfect. Thank you so much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

One The Mews se terugvoer

Dear Angelique,
Thank you very much for the great feedback, so happy that you enjoyed your stay at One The Mews.
We look forward to welcoming you back to Clarens over the Holiday period.
Kind regards, Carin Breedt - One The Mews

One The Mews
Owen Parvess P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Owen Parvess P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Functional, clean and everything delivered as promised.

Loadshedding and water problems after load shedding dulled our stay a bit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

One The Mews se terugvoer

Dear Owen
Thank you very much for the wonderful star grading of your stay at One The Mews in Clarens.
Indeed, loadshedding and the effect of the power cuts on our town's water supply is a cause for headaches to all. The water supply is usually fully restored not long after electricity is back on and the pumps are fully functional.
We hope to see you back in our beautiful town soon for a return visit.
Kind regards,
Carin Breedt - One The Mews

One The Mews
Joy C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy C
Saam met vriende

Wonderful.

Just a suggestion for a few more toiletries. Soaps in showers and bath. With loadshedding maybe a light per room and some candles for living area and lounge area. Thank you for putting on the heaters, it made a huge difference.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

One The Mews se terugvoer

Dear Joy, thank you for the lovely feedback and great suggestions! We appreciate them and take them to heart to ensure the best experience for our guests at One The Mews. We hope to welcome you back in Clarens very soon. Regards, Carin Breedt - One The Mews

One The Mews
Rosalie C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosalie C
Gesin met klein kinders

Die verblyf was fantasties!

Die plekkie was so mooi netjies en dit was sentraal geleë. Ons sal enige tyd weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

One The Mews se terugvoer

Beste Rosalie, baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons is bly dat julle die verblyf by One The Mews geniet het en hoop om julle gou weer terug te verwelkom. Vriendelike groete, Carin Breedt - One The Mews

One The Mews
Sharon V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon V
Gesin met tieners

What a lovely place, clean, warm and very cosy and inviting.

Highly recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

One The Mews se terugvoer

Dear Sharon, thank you very much for the great feedback and recommendation! We truly appreciate it and hope to see you back in Clarens very soon. Kind regards, Carin Breedt - One The Mews

One The Mews
Christine V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike netjies eenheid. Dit is stapafstand na die middedorp.

Heerlike atmosfeer. Veilige parkering in motorhuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

One The Mews se terugvoer

Beste Christine, baie dankie vir jou terugvoer! Dit is lekker om te sien dat julle die verblyf geniet het in ons mooi dorp. Ons hoop om julle gou weer by One The Mews te verwelkom. Vriendelike groete, Carin Breedt - One The Mews

One The Mews
Chané J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chané J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gemaklik, gerieflik, veilig, skoon.

Dit was so netjies en skoon. Alles het lekker geruik. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Baie dankie vir 'n lekker gemaklike plekkie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

One The Mews se terugvoer

Beste Chane, baie dankie vir jou mooi terugvoer! Kom kuier gerus weer in Clarens by One The Mews. Vriendelike groete, Carin Breedt - One The Mews

One The Mews
Anneke H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke H

Fantastiese verblyf.

Die verblyf was regtig spesiaal. Daar was 'special touches' soos die sjerrie en kniekombersies wat die verblyf net meer spesiaal gemaak het. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

One The Mews se terugvoer

Beste Anneke, baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Hoop om julle gou weer in Clarens te verwelkom. Vriendelike groete, Carin Breedt - One The Mews

One The Mews
Damian W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Damian W
Enkelreisiger

Great Stay.

Recommend this accommodation if staying in Clarens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

One The Mews se terugvoer

Dear Damian, thank you for your feedback! Glad you enjoyed your stay with us, you are welcome back any time. Kind regards, Carin Breedt - One The Mews

One The Mews
Stephen R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Stephen R
Gesin met tieners

Goed geleë.

Die meenthuis is goed geleë, naby die kern en netjies en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

One The Mews se terugvoer

Beste Stephen.
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons hoop dat julle die kuier in Clarens baie geniet het en ook om julle in die toekoms weer by One The Mews te verwelkom.
Vriendelike groete, Carin - One The Mews

One The Mews
Janye H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janye H
Saam met vriende

Alles en meer wat jy nodig het, baie netjies en naby aan die dorp.

Ons sal defnitief weer by julle bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

One The Mews se terugvoer

Beste Jayne,
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Ons sien uit om julle in die toekoms weer in ons mooi dorp te verwelkom.
Vriendelike groete,
Carin - One The Mews

One The Mews
Sanet D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet D
Gesin met klein kinders

Dit was baie skoon en netjies. Veilig met toesluitmotorhuis. Baie sentraal. Heerlike katoen, wit beddegoed.

Baie dankie dat ons die twee aande by julle pragtige plek kon oornag. Julle plek is so mooi binne en skoon. Ons het heerlik geslaap en julle vars wit katoenbeddegoed was heerlik en snoesig. Ek sal julle beslis aanbeveel, en sal graag weer by julle wil oornag wanneer ons weer julle pragtige dorp besoek. Julle huis is loopafstand van alles af! Perfek geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

One The Mews se terugvoer

Beste Sanet,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Dit is lekker om te hoor dat julle die verblyf by One The Mews geniet het tydens julle kuier in ons mooi dorp. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Carin - One The Mews

One The Mews
Riana T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana T
Saam met vriende

Die mooiste, lekkerste, skoonste plekkie!

Baie sentraal, veilig, stil en gerieflik. Mooi dekor, goeie kwaliteit linne en handdoeke. Lekker stoep. Ek sal toe oë enige tyd weer daar gaan bly. Hoop dit is sommer binnekort! Maklike afhaal en terugbesorg van sleutel. Dankie dankie! Fantasties en gerieflik! Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

One The Mews se terugvoer

Beste Riana,
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons is bly julle het die kuier in Clarens geniet en sien daarna uit om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Vriendelike groete,
Carin - One The Mews

One The Mews
Karen M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was absolutely perfect for us. Had everything we needed and the location was great as well!

We will definitely be booking there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegerus, skoon en sien uit na die volgende kuier.

Perfek geleë van dorp - ons het sommer orals gestap. Die huis het werklik amper als gehad wat ons nodig gehad het. Al wat kortgekom het in die huis was 'n waaier - gelukkig kon ons een kry in Bethlehem. Ons kon ons klere sommer dadelik uitpak en ophang met die hangers wat voorsien is. Die naweek was HOG byeenkoms van die motorfietsentoesiaste en die musiek het ons geensins in One the Mews gesteur nie. Ek kan nie wag om weer daar te gaan bly nie. Aandete buite was 'n aangename verandering gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

One The Mews se terugvoer

Beste Vanessa, baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons is bly dat julle die verblyf in One The Mews geniet het en hoop om julle gou weer te verwelkom. Die eenheid is nou ook met 'n waaier toegerus vir julle volgende kuier. Vriendelike groete, Carin - One The Mews.

One The Mews
Benita D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Benita D

Clean and convenient accommodation.

Well maintained and comfortable unit that is conveniently situated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

One The Mews se terugvoer

Dear Benita,
Thank you for your feedback! We are pleased that you enjoyed your stay in Clarens and hope to welcome you again in future.
Kind regards,
One The Mews.

One The Mews
Paul C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Paul C
Gesin met klein kinders

Goed geleë naby besienswaardighede.

Buiten dat die eenheid erg na rook geruik het, het ons baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nthabiseng T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nthabiseng T
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's beautiful.

We were given key for room 14 only to find out that there are only 8 rooms. We drove around looking for room 14. We returned and tried all the vacant rooms to find that the key is for room number 1. That was not good at all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

One The Mews se terugvoer

Dear Nthabiseng,
Apologies for the confusion, indeed the unit is #1 in The Mews townhouse complex. We will ensure to clearly state this on the set of keys handed to guests as well.
We trust that you did enjoy your stay in our beautiful town.
Kind regards,
One The Mews

One The Mews
Marius V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Die kontakdetails vir die optel van die eenheid se sleutels is nie korrek in die bevestiging van die bespreking gelys nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

One The Mews se terugvoer

Beste Marius,
Baie dankie vir jou terugvoer en jammer vir enige ongerief rakende die optel van sleutels.
Ons glo dat julle die verblyf in Clarens wel geniet het en hoop om julle in die toekoms weer te verwelkom.
Vriendelike groete,
One The Mews

One The Mews
Annemarie P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Annemarie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerieflik geslaap en gebly in die meenthuisie, dankie aan die eienaar.

Goed toegerus, dalk net vier koppies en pierings of fyner bekers vir tee asb. Ook ’n klein kombuisvadoek, buiten die sponsie en afdroogdoek

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

One The Mews se terugvoer

Beste Annemarie,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ons is bly dat julle die verblyf geniet het en hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Vriendelike groete,
One The Mews.

One The Mews
Elizabeth V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Homely.

Comfortable. Very quiet location and very peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike diens! Baie netjiese oornagverblyf met alles wat jy benodig vir jou wegbreek-naweek!

Dit was baie meer as net 'n oornag-akkommodasie! Addisionele hulp is verleen en ons het wonderlike vriende bygekry! Dankie Carin en Marlise, asook Elindi - ons besprekingsagent!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

One The Mews se terugvoer

Beste Zelda, baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is bly dat ons van hulp kon wees vir julle en sommer ook lekker kuier in die proses. Julle is enige tyd weer welkom in Clarens. Vriendelike groete, Carin - One The Mews.

One The Mews
Marda L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marda L
Saam met vriende

Puik in alle opsigte! Hoogs aanbeveel.

Baie netjiese, gemaklike plek en die omgewing is rustig, dankie Carin!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

One The Mews se terugvoer

Beste Marda,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ons is bly dat julle dit hier in Clarens geniet het en sien uit om julle weer te sien!
Vriendelike groete,
One The Mews

One The Mews
Romy B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful townhouse, absolutely perfect.

Everything is perfect. The unit has everything you need. Lovely decor and quality linen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

One The Mews se terugvoer

Dear Romy
Thank you for the wonderful feedback, hope to welcome you back to Clarens soon!
Kind regards, Carin, One The Mews

One The Mews
Neels M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, veilig en netjies.

Dit is die mooiste plek, waarde vir geld en baie veilig, ons sal weer daar kom bly. Dit is pragtig, skoon, netjies en binne loopafstand van die dorp. Sal dit beslis aanbeveel. Alles is daar wat jy nodig het. Dankie vir die vergunning dat ons vroeër kon inboek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

One The Mews se terugvoer

Beste Neels
Baie dankie vir die terugvoer.
Ons is bly dat julle die verblyf by One The Mews geniet het. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete.
Carin,
One The Mews

One The Mews
Janke S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janke S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, spacious, close to town and very clean.

One The Mews is a cute, spacious little home. Close to town and great value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

One The Mews se terugvoer

Dear Janke
Thank you very much for the lovely review. Happy to hear that you enjoyed your stay and hope to see you again soon!
Kind regards,
Carin
One The Mews

One The Mews
Fanie C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek.

Dit was lekker en ek sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

One The Mews se terugvoer

Beste Fanie
Bly dat julle die verblyf by One The Mews geniet het! Ons sien uit om julle weer in die toekoms te verwelkom in Clarens.
Vriendelike groete,
Carin
One The Mews

One The Mews
Tinka S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinka S
Saam met vriende

Moeite werd.

Als was uit die boonste rakke. Hierdie plek is besonders in alle aspekte, daar is nie genoeg woorde om hierdie verblyf aan te beveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

One The Mews se terugvoer

Beste Tinka
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer!
Ons is bly dat julle die verblyf by One The Mews geniet het en sien uit om julle in die toekoms weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Carin
One The Mews

One The Mews
Vanaf
R1 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 120, The Mews 1, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf10c4b6ae05dd7fc605fd6b852881f8f53b93a67ad5799a754ea64fd704872b190c847e254e7dc93e345d457db1cf70a737e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense 52 5 1 5 120 Main Street The Mews 1 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.519227246752 28.416784261832