LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+14
Selfsorg in Sinoville

One85 In Vinko   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gregory T
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Safe, neat, tidy, well appointed, comfortable, spacious, light, bright and airy. We were impressed with the security from arrival. Our guest greeted us on arrival and gave us a thorough introduction to the property. Upon entry, the property presents as relatively new, neat, tidy, very well appointed, spacious, light, bright and airy. The ensemble bed and pillows were very comfortable. The neighbourhood was quiet. We thoroughly enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
One85 In Vinko
Dear Gregory, thank you for the feedback. I am pleased to hear that you find the facilities comfortable. I will welcome you back any time in the future. It was only a pleasure accommodating you both. Regards, Gerda, your host.

Suzette Z
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

'n Tuiste weg van die huis – Luuksheid, hartlikheid en gasvryheid op sy beste! Ons het ’n wonderlike verblyf by One85 by Vinko Gastehuis gehad! Gerda was ongelooflik hulpvaardig en het werklik aan elke klein detail gedink. Van die spesiale bederfies met ons aankoms tot die hartlike afskeid – ons het van die begin af welkom en tuis gevoel, asof ons by ou vriende kuier. Die verblyf is modern, luuks en uitstekend toegerus, met alles wat ’n mens nodig het vir ’n gemaklike en onvergeetlike verblyf. Die aandag aan detail en persoonlike diens maak hierdie plek werklik besonders. Ons sal beslis weer hier kom kuier en kan One85 by Vinko Gastehuis van harte aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
One85 In Vinko
Liewe Suzette, Baie dankie vir jou wonderlike 5-ster-gradering! Dit was ’n plesier om julle by One85 in Vinko te ontvang. Ons is baie bly om te hoor dat jy jou verblyf geniet het, en waardeer dit opreg dat jy die tyd geneem het om jou ervaring met ons te deel. Ons hoop om julle weer te verwelkom!

Zené L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Goeie gasvryheid, diens, netheid, skoon. Hoogs aanbeveel. Baie netjies en skoon, Tannie Gerda is vreeslik gaaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
One85 In Vinko
Dankie Zenè, julle is welkom om enige tyd weer hier te bespreek.

Lynette H
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Mei 2026

Absoluut fantastiese verblyf. Van die aankoms tot vertrek baie welkom laat voel deur gasvrou. Pragtige plek met alles wat nodig is. Veilig en naby aan alles. Tien uit tien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
One85 In Vinko
Beste Lynette, baie dankie vir die goeie terugvoering, jy was 'n groot plesier om jou hier by ons te kon verwelkom, jy is enige tyd weer welkom!

Jolinda K
1 nag
5.0
Feb 2026

Die beste. Skoon, netjies. 'n plesier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Bedagsame eienaars, professioneel en tog ook baie vriendelik. Wat ons die meeste verras het, was dat One85 in Vinko só bedagsaam was om vir ons Canderel versoeter saam met Nescafé Reduced Sugar Cappuccino bederf koffie en nog meer vir ons reggesit het. Die eienaar was bewus van ons diabetes en het moeite gedoen. Dit was 'n eerste keer ooit vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
One85 In Vinko
Baie dankie vir jou terugvoering, dit was net 'n plesier om julle te akkommodeer. Groete Gerda

Eugene L
1 nag
4.8
Jun 2026

Baie lekker gekuier. Baie stil area ook. Ja, ek het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
One85 In Vinko
Dankie vir die terugvoering, ons sien uit na jou volgende kuier hier by ons.

Elma R
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Very pleasant, wonderful owner. Can recommend it 100% excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
One85 In Vinko
Thank you for the review, I do appreciate your feedback, hoping to see you again. Regards, Gerda

Linda C
1 nag
5.0
Sep 2025

Stunning place to stay! Stunning! The host was friendly, kind, helpful, and wonderful. The accommodation was clean, neat, and safe. Everything I needed was there. I will definitely stay at One85 In Vinko again. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
One85 In Vinko
Hi Linda, ons is so bly dat jy dit geniet het hier by ons, dankie vir die goeie terugvoer. Groete Gerda

Melinda M
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

5 ster! My man het gereis vir besigheidsdoeleindes, hy het baie laat arriveer en was ingewag deur 'n baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Voorafkommunikasie rondom 'incheck' was baie goed gedoen. Alles was pynlik skoon en netjies en baie verwelkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
One85 In Vinko
Hi Melinda, dit was net 'n plesier om Nico te huisves. Hy is enige tyd welkom by ons. Dankie vir die terugvoering, ons waardeer elke resensie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf R1 070
15 % AF
R1 070 R910
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 070
15 % AF
R1 070 R910
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 070
15 % AF
R1 070 R910
per nag, vir 2 mense
Bespreek

185 Vinko Street, Sinoville, Pretoria, 0182, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a06ab5744fb3f83166ad0a8c16122b853bc58e52dfcb88109abf8879493ffc501226180a5d53568dc2d2bbc089ba7699924?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 070 nouVanaf R910 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 185 Vinko Street Sinoville 0182 Gauteng 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -25.684042066543 28.222849325131