Ongongo Waterfall Campsite
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 72 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D3710, 90 km noord van Palmweg, Warmquelle, 0000, Kunene
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R760 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ongongo beteken "toweragtig" in die Herero-taal en is inderdaad 'n magiese plek. Dit is in 'n diepklofie in die verre noordweste van Namibië, wat 'n dorre landskap met 'n paar nabygeleë dorpies is en het water wat uit die berg sypel. Die water is redelik warm en besoekers kan heel jaar hier swem.
Ongongo bied 9 luukse kampstaanplekke met plek vir tot 8 gaste en 2 voertuie per staanplek. Die staanplekke het privaat ablusiegeriewe met warm storte en 'n area met 'n opwasbak in die skaduwee.
Die Ongongo Waterfall Campsite is 6 km vanaf Warmquelle. Warmquelle is sowat 90 km noord van Palmweg op die C43.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4/5
Valery Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Jaar gelys 5
Ligging
- D3710, 90 km noord van Palmweg, Warmquelle, 0000, Kunene
- Gaste dink Ongongo Waterfall Campsite het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 72 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D3710, 90 km noord van Palmweg, Warmquelle, 0000, Kunene
- Alle ouderdomme is welkom