Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Onrus Huisie

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tubby Swingler-straat 19, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Onrus Huisie is 'n lieflike selfsorg-ateljeewoonstel met 'n privaat ingang. Dit is in 'n stil doodloopstraat op die eienaar se perseel in Onrus. Die woonstel het baie natuurlike lig, 'n see- en berguitsig en is ideaal vir 'n paartjie of enkelreisiger.

Die knus eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n aparte slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n elektriese tweeplaatstoof, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Beskuit word voorsien. Daar is ook 'n yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoeltjies.

Die aangrensende sitarea het 'n gemaklike rusbank en gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot 'n privaat buite-area met braaigeriewe en parkeerplek op die perseel. Die woonstel is net 'n entjie se ry vanaf Onrusstrand, Sandbaaistrand, restaurante en geriefswinkels.

Slaapplek

’n Bespreking by Onrus Huisie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Onrus Huisie
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Antoinette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Maande gelys 7

Ligging

  • Tubby Swingler-straat 19, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Onrus Huisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Onrus Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tubby Swingler-straat 19, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e49921447b86c6b935632491b6ca94578995b97b579debbb418e7d2e070f02918ef6f467bf7e95c8bce94ce6fe378881faa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 19 Tubby Swingler Street Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.408875898065 19.177607571218
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem