Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Onrus Strand Huis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greenstraat 17, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Onrus Strand Huis bied veilige selfsorgverblyf in die kusdorpie Onrus in die Wes-Kaap. Die huis is naby die strand geleë en is ideaal vir almal wat uit die stad wil ontsnap en diegene wat sommer net mal is oor kusdorpies.

Die huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en die derde slaapkamer 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed vir 2 kinders het. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort, en die tweede badkamer 'n stort.

Die kombuis het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en is met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, 'n skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na die leefarea waar daar 'n binnebraai, 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met die volledige DStv-pakket is. Die leefarea lei na 'n toegeboude binnehof met 'n etenstafel en sitplek vir 6 en oorgenoeg sitplek in 'n knus hoekie. Dit is ideaal vir laataand-kuiers en gesinstyd. Daar is ook 'n buitebraai en WiFi.

Die eiendom het ook 'n ruim solderarea met 2 lessenaars en sy eie balkon. Gaste is naby plaaslike winkels en restaurante in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Onrus Strand Huis sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed Kinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Onrus Strand Huis
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Ligging

  • Greenstraat 17, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Onrus Strand Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Onrus Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greenstraat 17, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9689452cb9c5e08dec4edd0e273cb47e0ed5330cd7cde84e4c4bad9c9974df15afd01284134702ae345f3368d51edcaeb759?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 17 Green Street Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.41802697231 19.175706971164
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem