Ons Huisie B&B
3 resensies
Gastehuis
Beskrywing
Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en lugversorging.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs kamer
Huisreëls
'n Tipiese Karoo-ete is beskikbaar teen R150 per persoon.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Riebeek-straat, Carnavon, 8925, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom