+19
Gastehuis in Carnarvon

Ons Huisie B&B

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Gerhard H
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Feb 2023

Teleurstelling. Magriet het ons geskuif na 'n ander gastehuis. Ander plek was nie op standaard wat ons verwag het nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Leana S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Tannie Magrieta is die dierbaarste mensie. Karoo-vriendelike mense. Gasvry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Vriendelik. Ekstra moeite gedoen. Skoon. Magrieta doen moeite en verstaan as jy moeg gery is. Behulpsaam en gee baie inligting. Kos was heerlik en met baie liefde gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Lizemaré Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 42

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

12 Van Riebeeck Street, Carnavon, 8925, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f484cec86565cbde56eaf9d67fa93c3fb034f2727777776240999b9e6c0f6f4be27aff2df0ea7283cacdaaf3bc92de76f95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 12 Van Riebeeck Street Carnavon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.968456412497 22.128657984148
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang