+18
Selfsorg in Reebok

Ons Stukkie Hemel

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Bernadine C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2019

This was truly a piece of heaven. Truly beautiful peaceful atmosphere. All the comforts you want.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanna
Ons Stukkie Hemel
Hi Bernadine, Thank you so much for your review, it really means a lot. Warm Regards, Hans and Hanna

Lindi V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2019

Die plek se naam beskryf alles. Wat 'n pragtige plek. Stil en rustige area. Die lekkerste stoep om op te kuier. Die uitsig is lieflik. Stukkie Hemel het alles wat jy kan aan dink. So gerieflik en netjies. Ek sal Ons Stukkie Hemel vir enige iemand wat rus en vrede soek aanbeveel om daar te boek. Dis 'n veilige omgewing en net oor die bult is die see. So as jy lief is vir stap sal jy dit baie geniet. Ons het ons verblyf vreeslik baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanna
Ons Stukkie Hemel
Hi Lindie, so bly julle het ons plekkie so geniet. Kom gerus weer wanneer julle na Ons Stukkie Hemel se vrede verlang. Vele groetes Hans & Hanna

Annelle V
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2019

Ons Stukkie Hemel was hemels. Wat 'n stunning plekkie, maar kan ook lekker rus met die hulp van 'n wasmasjien en tuimeldroër. Skoon, netjies en gerieflik. Ons sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2019

Baie rustig. Ons Stukkie Hemel is 'n fantastiese wegbreek van die stap se gejaag en lawaai. Ek en my gesin het dit baie geniet. Die huisie is pragtig, netjies en ruik so skoon en vars. Die uitsig van die balkon is so mooi ek het baie tyd daar spandeer en heerlik gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanna
Ons Stukkie Hemel
Hi Brenda, So bly julle het Ons Stukkie Hemel geniet. Sielerus is juis ons mikpunt. Mense het nodig om weg te breek van die daaglikse roetine en om net weer bietjie stil te raak. Vele groetes, Hans & Hanna

Paul N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2019

Ideale ligging, stil en rustig, maar naby genoeg aan alles. Veilig en goeie ligging, ons was by strand. Huis groot genoeg, mooi en netjies. Gemaklike plekkie, met al basiese goed wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Hanna
Ons Stukkie Hemel
Baie dankie vir die verwysing Paul. Baie bly jy het van ons plekkie gehou, kom skop gerus weer skoene hier uit. Vele groetes, Hans & Hanna

Belinda L
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2018

Dis 100% waarde vir geld. Die eenheid is puik ingerig en voorsiening gemaak vir alles wat nodig is en meer. Baie gerieflik. Die wasmasjien en tuimeldroër was 'n aangename pluspunt. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanna
Ons Stukkie Hemel
Hi Belinda, Aaagh ons waardeer jou lofsang verskriklik. So bly julle het ons plekkie so geniet. Ons prober om vakansie tyd so aangenaam moontlik te maak vir ons gaste. Vele groete, Hans and Hanna

Roxanne S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2018

Rustig maar nogsteeds fantasties. Ons Stukkie Hemel was soos wat ons verwag het. Dit is soos wat die prentjies lyk op die website so vir dit gee ek 10/10. Die kuier was kort maar was nogsteeds 'n lekker kuier gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanna
Ons Stukkie Hemel
Dankie Roxanne. Ons waardeer jou terugvoer baie. Vele groetes Hans en Hanna

Johann H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2018

Plekkie is pragtig ingerig. Die huis is baie mooi net soos op foto's, ons het baie lekker gebly. Ons het dit 'n bietjie koud gevind maar eienaars het dadelik aangedui dat hulle besig is om dit aan te spreek. Ons was ook baie beïndruk met alles wat tot ons beskikking was, bv. skottelgoedwasser, ens. net te veel om op te noem. Alles nog relatief nuut ook. Ons R200 deposito vir skoonmaak was ook spoedig terugbetaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2018

Fantasties. Baie netjies, modern en goed ingerig. Attention to detail. Vriendelik en behulpsame diens. Het 'n stukkie van die hemel gevoel toe ons ons voete in die plek insit. Mens voel die teenwoordigheid van die Here. Baie dankie Hanna en Ina, ons sal julle vir seker verwys. Julle plekkie steek kop uit bo al die ander selfsorgeenhede waar ons was. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanna
Ons Stukkie Hemel
Liewe Melissa Baie dankie vir hierdie fantastiese resensie. Ek sou dit natuurlik nie sonder ons Ina kon doen nie, sy verdien verseker al die sterre. Dit is so sag op die oor, en ek is so bly julle het die vrede hier kom proe. Vele groete Hans en Hanna

Corne G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2018

Rustig. Akkommodasie is baie skoon en netjies met pragtige meubels. Baie mooi uitsig oor Reebok se landelike gebied. Baie veilig. Sal dit vir enige persoon aanbeveel. Hartlik en vriendelik ontvang. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanna
Ons Stukkie Hemel
Aaaagh baie, baie dankies Pieter & Cecilia vir die mooi terugvoering. Dis presies wat ons nodig het om ons plekkie lekker aan die gang te kry. Ons waardeer ook dat julle Ons Stukkie Hemel so netjies agtergelaat het. Sien gou weer. Hans & Hanna

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hanna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R2 580
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 580
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 580
per nag (plek vir 5)
Bespreek

5 Platkroon Crescent, Reebok, Mossel Bay, 6503, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAded861177cf64ff0f6f3c4f1c9f1862dab32a55c6893fe2685193985d2e71521b477e82109fbbb11887a202179a6a3416b6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 580 per nag (plek vir 5) 12 5 1 5 5 Platkroon Crescent Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.071354214666 22.165325206895
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang