Ontevreden Farm
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 140 m van die R318 af, Ontevreden Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 500 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Ontevreden Farm is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se perseel op 'n privaat plaas in Montagu in die Wes-Kaap. Die kothuis spog met 'n houtvuurwarmbad en 'n pragtige uitsig oor die omliggende wingerde.
Die kothuis het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 en suite-slaapkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het ook 'n stapelbed vir kinders. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in al die badkamers.
Die leefarea is oopplan en het 'n kombuis wat met 'n stoof, 'n oond, mikrogolf, koffiemasjien, ysmaker, yskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser, asook 'n sentrale etenstafel met sitplek vir 8 toegerus is. Die kombuis lei na die sitarea waar gaste op gemaklike rusbanke kan sit en die volle DStv-pakket op die TV kan kyk.
Buite is 'n stoep met meubels, 'n privaat swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek. Ontevreden Farm is 20 km van Montagu se middedorp af en daar is 'n kragopwekker in die geval van beurtkrag.
Slaapplek
’n Bespreking by Ontevreden Farm sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Mark Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 34
Jaar gelys 1
Ligging
- 140 m van die R318 af, Ontevreden Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink Ontevreden Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 140 m van die R318 af, Ontevreden Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom