Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ontevreden Glamping Tent

Tentekamp

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Ontevreden Glamping Tent
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Francois H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great onstpanning en natuur naweek!

Wat 'n ongelooflike ervaring. Van al die plekke waar ek en my vrou was, was dit een van die bestes. Ons kon net ontspan, of dit in die hot tub was of hangmatte, of net niks doen. Sal dit hoogs aanbeveel en die netheid van die verblyf en hoe dit toegerus was, is great! Ons het gebruik gemaak van hulle ontbytmandjie opsie. En dit was so lekker om te weet jy kan alles kry en maak en niks saam te neem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ontevreden Glamping Tent se terugvoer

Dit is altyd lekker om positiewe terugvoering van ons gaste te ontvang. Ons is baie bly om te hoor dat julle verblyf niks minder as fantasties was nie en dat julle die rustigheid, asemrowende uitsigte en borrelbad kon geniet. Dit was 'n absolute plesier om julle by ons te kon verwelkom. Dankie dat julle ons Glamping tent gekies het vir julle wegbreek, en ons sien uit daarna om julle gou weer te sien! Vriendelike groete, Wendy

Ontevreden Glamping Tent
Nuno P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nuno P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Highly recommended.

The place was just special. Amazing views, brilliant shower and room facilities, glamping done right! The hot tub and outdoor nets, and the braai are top notch! Also, brilliant hosts. Thanks!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ontevreden Glamping Tent se terugvoer

Hi Nuno. We're thrilled to hear that you had a wonderful experience, and we hope to welcome you back soon. Kind regards, Wendy

Ontevreden Glamping Tent
Hennie P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die beste plek ooit. Sal enige tyd teruggaan.

Dit was lekker gewees. Sal enige tyd weer teruggaan en my kinders saamneem en honde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ontevreden Glamping Tent se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Hennie. Ons is so bly om te hoor julle het lekker gebly. Ons hoop om julle vinnig weer te sien en terug te verwelkom.

Mooi bly

Wendy

Ontevreden Glamping Tent
Matthew W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew W
Gesin met klein kinders

Excellent.

Absolutely the best! Everything was neat and tidy. The host is the best we've ever had. Just doing all the extras to make a person's stay so much more comfortable and less stressful. We will definitely visit the Ontevreden Glamping Tent very soon. If we must be honest, we enjoyed the stay much better than Africamps.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ontevreden Glamping Tent se terugvoer

Thank you very much for your review, Matthew! It's truly heartwarming to hear that you had an excellent stay. Your kind words motivate us to continue providing exceptional hospitality. We can't wait to welcome you back for another memorable experience soon! Thank you for choosing us for your getaway.

Ontevreden Glamping Tent
Theresa F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

The stay was wonderful, tranquil and very quiet. Lovely tent with everything that you need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ontevreden Glamping Tent se terugvoer

Thank you for staying with us, Theresa! We're thrilled to hear that you had a wonderful experience, and we hope to welcome you back soon.

Kind regards,

Wendy

Ontevreden Glamping Tent
Mari-louise B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari-louise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike lekker, mooi, romantiese en private verblyf! 10 uit 10!

Wat 'n pragtige plek! Dis mooier as in die foto's en het al ons verwagtinge oortref. Ons het die beste tyd gehad. Lekker ontspan en lê en sterre kyk in die aand op die deck se hang nette. Alles, maar alles, was amazing. Van die pragtigste bad in die slaapkamer tot die hot tub en braai geriewe met fire pit. Die gras was so mooi groen. Selfs ons hond het die tyd van sy lewe gehad. Vriendelike diens. Baie privaat en stil. Alles was net perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ontevreden Glamping Tent se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Mari-Louise. Ons is so bly om te hoor dat julle 'n ongelooflike tyd gehad het. Ons hoop om julle gou terug te verwelkom. Mooi bly!

Vriendelike groete

Wendy

Ontevreden Glamping Tent
Wayne A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very enjoyable and relaxing.

What an awesome venue. Very private, peaceful, serene and clean. And with mountain views in all directions. Will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anri S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik; asemrowende views; tuisgevoel; nuut en modern.

Ongelooflike ervaring! Die gashere sien ons beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ontevreden Glamping Tent se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Anri. Ons is so bly julle het lekker oorgebly in ons Glamping tent. Ons sien uit om julle terug te verwelkom in die nuwe jaar!

Vriendelike groete

Wendy

Ontevreden Glamping Tent
Renate R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuksheid on die natuur!

'n Heerlike wegbreeknaweek met alles en nog meer waarvoor ons kon hoop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ontevreden Glamping Tent se terugvoer

Baie dankie Renate. Ons is baie bly julle het 'n heerlike tyd gehad en ons hoop om julle gou weer terug te sien. Mooi bly!

Ontevreden Glamping Tent
Jean-maré H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-maré H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ervaring wat jy nie wil misloop nie.

Wat 'n ongelooflike ervaring was dit nie. Ons was heeltemal 'in awe' met die pragtige uitsig van die tent af. Mens vergeet sommer baie vinnig van die res van die wêreld. Definitief een van ons nuwe gunsteling plekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ontevreden Glamping Tent se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Jean-Mare! Ons sien uit om julle weer vinnig terug te sien.

Mooi bly!

Wendy

Ontevreden Glamping Tent
Cherise W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherise W
Gesin met klein kinders

Peaceful, relaxing stay with the most incredible views.

What a gem, we loved every second of our stay. Views all around. The owner was extremely helpful and friendly, and the tent had everything one needs. Can't wait to go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ontevreden Glamping Tent se terugvoer

Thank you so much for your review, Cherise. We are looking forward to welcoming you back.

Kind regards

Wendy

Ontevreden Glamping Tent
Lindi K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi K
Gesin met klein kinders

Rus vir die siel!

Ons het 'n heerlike tyd gehad by Ontevreden Glamping Tent! Van die begin af was alles net 5 ster. Kommunikasie, gasvryheid en ook so behulpsaam en bereidwillig om te help toe die rivier oorstroom het! Ek sal dit vir almal aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ontevreden Glamping Tent se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Lindi. Ons help graag ons gaste in 'n oomblik van nood en dit was 'n groot plesier om julle te kon help. Julle is 'n pragtige familie en ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom. Mooi bly!

Ontevreden Glamping Tent
Shaun O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun O
Gesin met klein kinders

Excellent, excellent, really excellent.

Location and experience were 5 out of 5.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ontevreden Glamping Tent se terugvoer

Thank you so much for the lovely review, Shuan. We hope to see you and your family again soon.

Kind Regards

Wendy

Ontevreden Glamping Tent
Vanaf
R2 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R318, Plaas Ontevreden, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef8117c380ce90e8f3bfb2db34f6f1c99a0ef5fa46e65a1f9ee73536b2337109f1623a2f4d950da1d856a76437634e6a3caf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 R318 Ontevreden Farm 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.6882226624 19.965437566777
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem