Onze Rus

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Onze Rus is ’n selfsorg-eenheid met slaapplek vir 6 gaste in Franskraal, net 190 m van die rotsstrand af.

Dié dubbelverdiepinghuis het 3 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die eerste en tweede slaapkamer het elk ’n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is met ’n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitkamer het ’n TV met ’n USB-koppelpunt. Daar is ook ’n kaggel en eetarea. ’n Aparte waskamer is beskikbaar met ’n strykyster en -plank.

Die leefarea op die boonste verdieping lei na ’n balkon met ’n ingeboude braai. Die huis het verder ’n DVD-speler, haardroër, en WiFi. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 2 voertuie.

Doendinge sluit swem, visvang, skubaduik, stap- en 4x4-roetes en haaihokduik in.

Slaapplek

'n Bespreking by Onze Rus sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Onze Rus gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za