Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Onze Uitzicht

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vasco da Gama-weg 82, Britanica Heights, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Onze Uitzicht is in St. Helenabaai en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel het 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelslaapbanke wat slaapplek aan 2 kinders bied. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitarea het gemaklike banke en gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot lieflike braaigeriewe.

Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Gaste kan St. Helenabaai verken, wat pragtige see-uitsigte en walviskykgeleenthede bied. Die veldblomme in die lente is ook iets om te sien. Gaste kan heerlike vars vis en tjips hier geniet.

Daar is 'n lekker gholfbaan met intieme strande. Gaste kan ook kyk hoe die vissermanne visvang in die hawe.

Onze Uitzicht is net 'n rit ver vanaf meer as 50 doendinge aan die Weskus, insluitend Paternoster met verskeie restaurante, Tietiesbaai, Langebaan wat talle watersport bied, Velddrif, die Weskus Fossielpark en nog meer.

Slaapplek

’n Bespreking by Onze Uitzicht sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 30 resensies vir Onze Uitzicht
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Vasco da Gama-weg 82, Britanica Heights, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Onze Uitzicht het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vasco da Gama-weg 82, Britanica Heights, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19a9511100b2db09651e734fbf6106b03c97f322654d8f5c097e6c203aca92fb42d5d61d8cf876b6dd78c3f67e2cfda71a16?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 82 Vasco da Gama Road Britanica Heights 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.739782346211 17.986976268123