Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oog Bed and Breakfast

Gastehuis
En-suite Rooms
Vanaf
Vanaf R940
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer het 'n dubbelbed en ’n en suite-badkamer. Daar is ’n ekstra enkelbed is beskikbaar op versoek, lugversorging, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, TV met sekere DStv-kanale, en 'n mikrogolf.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Tariewe is per kamer.

Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar teen R106 per persoon en word elke oggend van 07:00 tot 08:00 bedien. Gaste moet asb. bevestig indien hulle ontbyt wil hê.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R940
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameellaan 2, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEzZWM3ZmQ1LTdhYTktNGJkNy05ZWMzLWI3NzM2Mzk4NWRjMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag, vir 2 mense 10 5 1 4 2 Kameel Avenue Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 10:00-21:00 10:00 -27.466221358542 23.434980952779