Oogbosch
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Algemene Gedrag
- Respekteer die rus en vrede van die huis en buurt.
- Geen partytjies word onder enige omstandighede toegelaat nie.
- Hou musiek op 'n respektabele vlak — respekteer asseblief die bure.
- Die maksimum aantal mense mag nie die aantal gaste wat bespreek is, oorskry nie.
Kamers en Slaapareas
- Hou kamers netjies en vry van kos om peste te vermy.
- Geen rook in slaapkamers nie.
- Gebruik voorsien beddegoed en handdoeke verantwoordelik.
Kombuis en Maaltye
- Hou eetgerei, toestelle en gedeelde ruimtes netjies en skoon.
Rook en Alkohol
- Rook word slegs in aangewese buite-areas toegelaat.
- Alkoholgebruik moet matig en respekvol wees.
Troeteldiere
- Troeteldiere is slegs welkom indien vooraf ooreengekom.
- Eienaars moet agter hul troeteldiere opruim.
Veiligheid en Volhoubaarheid
- Skakel ligte, verwarmers en toestelle af wanneer dit nie gebruik word nie.
- Sluit deure en vensters wanneer u die eiendom verlaat.
Inklok / Uitklok
- Inklok: vanaf 14:00.
- Uitklok: teen 10:00 tensy anders gereël.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 22 Daneel Street, Stanford, 7210, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang