Yzerfontein Akkommodasie by Oom AT se Huisie | LekkeSlaap
+15

Oom AT se Huisie

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacobuskraal 33, Jacobuskraal Natuurreservaat , Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Oom AT se Huisie is sowat 7 km buite die kusdorp Yzerfontein. Dit is 'n wegbreek in 'n natuurreservaat waar jy omring word met skoon lug, fynbos en plaasdiere. Verskeie wilde bokkies kom drink water daar. Die mooiste sonsondergange groet jou einde van elke dag.

Die huis het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, kombuisgerei, breekware en eetgerei. Die oopplan-leefarea het 'n sitkamer en eetarea. Die sitkamerarea het leerbanke en 'n TV met DStv-kanale.

Die huis het 'n waskamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër. Veilige parkeerplek word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Oom AT se Huisie sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Oom AT se Huisie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Jacobuskraal 33, Jacobuskraal Natuurreservaat , Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oom AT se Huisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacobuskraal 33, Jacobuskraal Natuurreservaat , Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMxMTlkZGRlLWQ5MTYtNDhmMC05OTI0LTdlNzY5Mjg5MGExMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (vir 4 persone) 11 5 1 5 33 Jacobuskraal Jacobuskraal Nature Reserve 7351 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.326046083549 18.21704864502
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za