LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oom Gawie se Plek | LekkeSlaap
+45

Oom Gawie se Plek

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 78 resensies vir Oom Gawie se Plek
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Melius W - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Melius W
Saam met vriende

Stayover in Sabie for 2 nights.

Not quite the lap of luxury or very modern lodgings, but a nice, quiet place. Would be ideal for a large group of friends. Take care of the road to Oom Gawie-it requires slow driving and careful attention.

Nakkie B - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nakkie B
Saam met vriende

Baie aangenaam en pragtige omgewing.

Oom Gawie is n baie vriendelike en behulpsame mens hy probeer om die plekkies so gerieflik as moontlik selfs toebehore wat ekn og nooit by ander plekke gevind het nie. Ek sal Oom Gawie se plek hoogs aanbeveel.

Andries S - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naweek wegbreek vir fietsry-kompetisie.

Dit was die tweede keer wat ons by Oom Gawie se plek gebly het en het dit weereens baie geniet. Lekker rustig, skoon en waarde vir geld. Oom Gawie het ons weereens opreg tuis laat voel en my ook kom afsien by die fietsry-kompetisie.

Pj P - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pj P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heel gawe plek om te bly.

Gawie is baie gasvry en ken die omgewing goed. Hy het ons motor kosteloos herstel na 'n ontmoeting met 'n boerbok.

Elsabe J - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe J
Gesin met klein kinders

Ons het slegs oorgeslaap, maar dit is die perfekte basis om al die besienswaardighede in die omgewing vanaf te sien.

Sien sterre.

Annke Y - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annke Y
Saam met vriende

Oom Gawie se plek is skoon en netjies. Die diens is uitmuntend.

Ons het baie lekker gebly. Alles wat jy nodig het is beskikbaar in die huisie. Dis skoon en netjies. Oom Gawie gee goeie diens.

Susan V - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan V
Enkelreisiger

Dit is baie netjies en skoon, en ek het baie privaat en tog ook geborge gevoel.

Uitstekende gasvryheid beleef.

Chenine M - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chenine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike lekker verblyf

Ons verblyf was baie aangenaam. Oom Gawie was verskriklik vriendelik en sy plek kon mens deur 'n ring trek. Ons gaan definitief weer verblyf by oom Gawie bespreek.

Michealla V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michealla V
Saam met eggenoot / lewensmaat

So nice, loved it.

Very pleasant and friendly.

Lucinda V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda V
Saam met vriende

Heerlik gebly en Oom Gawie is baie vriendelik! Die diens was puik!

Die eenheid is baie goed toegerus met alles wat jy benodig. Die buitebraai-area is heerlik.

Org C - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Org C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies. Ten volle toegerus. Rustige atmosfeer, beslis 'n pluspunt. 'n Boek met 'n kaart en kort beskrywing van al die besienswaardighede in die omgewing.

Baie aangenaame atmosfeer. Geen geraas en verkeer nie. Hou van hoe ons ontvang was. Geen inmenging met ons kom en gaan nie. Hou van wat ons ervaar het.

Andries S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Langnaweek road trip.

Nadat ons moes kanselleer weens medies probleme het oom Gawie aangebied om ons deposito te hou vir 'n latere datum. Ons tyd by oom Gawie was baie aangenaam, lekker gekuier saam met hom en sal definitief weer gaan vir langer. Dankie, oom Gawie, was lekker om oom te leer ken en hoop om gou weer daar te bly.

Hubri B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hubri B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly

Ons het baie lekker gebly by Oom Gawie se Plek. Die woonstelle is veilig, pragtig en netjies. Alles wat ons nodig gehad terwyl ons bedags die area verken en die naweek aan die MacMac Ultra Marathon deelgeneem het, was daar.

Andre B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B
Enkelreisiger

Very clean and great location. Excellent value for money.

I found Oom Gawie se Plek to be very clean with all the necessary household items needed for a short stay. The accommodation is located in a great location near natural sightseeing destinations. The value for money provided by the accommodation is therefore very good.

Lindy V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy V
Gesin met klein kinders

Rustig.

Baie dankie oom Gawie vir die lekkerste naweek in 'n baie lang tyd. Baie dankie dat oom ons so tuis laat voel het. Oom het 'n juweel van 'n plekkie en ons sien vreeslik baie daarna uit om gou weer te kom kuier.

Ferdinand H - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdinand H

'n Kuier by die huis weg van die huis.

Oom Gawie se plekkie is netjies, gerieflik en sentraal geleë. Daar was alles wat ons nodig gehad het en meer. Vriendelike diens met 'n opregte hard. Oom Gawie se menswees is my oorlede oupa uitgeknip so dit was goed om my oupa weer 'n laaste keer te kon beleef. Ek sal weer daar gaan bly. Blessings vir Sabie en al sy inwoners.

Theodor E - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theodor E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre.

Baie lekker, baie netjies en skoon. Die eienaar was baie vriendelike en behulpsaam. Sal weer gaan.

Ephraim C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ephraim C

A relaxing place to be.

The place is beautiful and surrounded by green vegetation with a very small river. The sound of birds from the vegetation is so beautiful too.

Rina L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina L
Gesin met klein kinders

Awesome.

Oom Gawie is bedagsaam en baie vriendelik. Hy gee om vir sy gaste. Hy laat jou tuis voel. Sal definitief weer daarnatoe gaan.

Ruth S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth S
Saam met vriende

Fantastiese mooi, rustige plekkie.

Een van die mooiste plekkies wat ek nog ooit beleef het, die stroompie met die massiewe olifantspore en varkore het dit vir my gemaak. Oom Gawie se vriendelikheid en toewyding, maak dat ons sommer weer by hom bespreek vir ons volgende laeveld-avontuur.

Caroli K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Caroli K
Saam met vriende

Sakpas-oornaggeriewe met uitstekende diens.

Oom Gawie het op kort kennisgewing 'n eenheid beskikbaar gestel. Die eenhede is baie netjies en skoon, met alles wat mens nodig het om te oornag. Hy het die ekstra myl gegaan om ons te help om by ons beginpunt vir die Fanie Botha-staproete uit te kom, asook ons toegelaat om ons voertuig vir die paar dae daar te los. Hy is 'n wonderlike gasheer en ek sal sy plekkie definitief aanbeveel.

Pieter V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Geen klagtes nie. Gawie is aangenaam en alles reg en in plek.

Brenda O - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda O

Die skoonste plek waar ek nog ooit gebly het. Geen hoekies met stof. Geen laaie met messe en vurke met stof.

Puik. Geen gemaklike stoel.

Eddie S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was baie bevredigend.

Wat uitsonderlik was van hierdie verblyf was die moeite wat oom Gawie gedoen het om ons te help om die meeste besienswaardighede, in die tyd tot ons beskikking, te besoek. Hy het vir ons 'n volledige gids met kaarte en besonderhede beskikbaar gestel om by ons te hou. Ons is baie hartlik ontvang en oom Gawie was baie behulpsaam.

Oom Gawie se Plek se terugvoer

Baie dankie. Dit was lekker om julle te huisves.

Oom Gawie se Plek
Rassie V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rassie V
Enkelreisiger

Sal weer daar besoek aflê.

Gawe mense, geen steurnisse nie en uitstekend geleë.

Oom Gawie se Plek se terugvoer

Baie dankie. Dit was baie aangenaam om jou te huisves.

Oom Gawie se Plek
Martin K - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin K
Gesin met klein kinders

Netjies en ruim.

Die geriewe is al verouder, maar alles werk, is netjies en skoon, en oom Gawie is wel, gaaf! Niks meer nodig vir gesinne nie, en het al ons behoeftes oorskry.

Ralph F - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralph F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik stil, rustig en mens het veilig gevoel.

Die gebied is skoon en rustig en mens voel tuis. Oom Gawie het ons met ope arms verwelkom en dit alleen het mens laat rustig voel ná die lang reis uit Nigel.

Marcel D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en vriendelik.

Oom Gawie het ons vriendelik kom groet, seker gemaak ons het alles en uit sy pad uit gegaan om 'n lekker oorbly te hê. Ek kan die plekkie vir enige iemand aanbeveel. Dit is cozy, mooi gemeubeleer en fantasties skoon. Die plekkie is baie veilig en die geriewe is van die beste. Kom geniet dit gerus.

Esme G - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme G
Gesin met tieners

Fantastiese verblyf.

Oom Gawie se Plek kan definitief aanbeveel word. Ongelooflike vriendelike gasheer met raad en advies, goed toegeruste en gerieflike verblyf. Sal verseker weer daar tuisgaan. Lekker speelplek vir kinders. Baie dankie!

Oom Gawie se Plek se terugvoer

Baie dankie. Dit was lekker om julle te huisves. Geniet die nuwe jaar.

Oom Gawie se Plek
Gerrit B - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit B
Gesin met tieners

Lekker rustig!

Ons het in woonstel no.5 gebly. Baie skoon en netjies. Alles is in die eenheid wat jy nodig het. Baie rustig. Baie lekker gebly en sal beslis weer gaan kuier.

Oom Gawie se Plek se terugvoer

Baie dankie. Dit was lekker om julle te huisves.

Oom Gawie se Plek
Stephen N - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste voorbeeld van uitstekende gasvryheid!

Oom Gawie was baie vriendelik en hulpvaardig. Selfs al was daar 'n kragonderbreking in die dorp het hy verseker ons het krag in ons eenheid. Hy besit baie kennis oor die plaaslike besienswaardighede en is altyd beskikbaar vir enige navrae. Ons plekkie was ruim, netjies en het alles bevat wat ons benodig het. Sal dit vir seker weer besoek.

Jannie P - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soos om by my huis te wees.

Baie goed verwelkom deur oom Gawie self. Baie moeite gedoen vir gaste vir etes by alle restaurante in Sabie asook kaart van besienswaardighede in en om Sabie. Sal definitief weer daar gaan bly. Dankie, oom Gawie, jy laat 'n mens werklik welkom voel en ook om sommer langer te bly.

Jjp V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jjp V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit geniet, maar dit is nie geskik vir mense met gestremhede nie.

Ons is teleurgesteld, want op die webtuiste word daar gestipuleer dat die akkommodasie rolstoelvriendelik is en dit was glad nie. Die diens was goed, maar die persoon met 'n gestremheid kon nie met gerief die verblyf geniet nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We enjoyed, but the enjoying was less for the person with a disability.

We are disappointed because on the website they told us that the accommodation was wheelchair friendly and it wasn't at all. The serves was all right but the person with a disability couldn't function in a normal way.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Marcus S - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut perfek. Oom Gawie en sy vrou is baie gasvry, en ons sal vir seker weer soontoe gaan.

Oom Gawie gee sy alles vir die gaste, die kamers is baie gerieflik, en alles is baie netjies en skoon. Ons sal binnekort weer terug wees daar.

Odette D - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Odette D
Gesin met klein kinders

Vir ons 3 was dit perfek!

Ons het die ligging en die plek baie geniet. Dis was meer as genoeg vir ons 3, vir 'n naweek en selfs vir langer. Ons is ontvang met omgee en liefde. Dit het die bly nog meer spesiaal gemaak. Baie dankie vir 'n rustige en lekker naweek.

Carlien V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Sal gewis die plek aanbeveel.

Johan T - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan T
Saam met vriende

Uitstekend.

Baie vriendelik, waarde vir geld en goeie ligging.

Wicus V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wicus V
Gesin met tieners

Ek was aangenaam verras!

Baie goed geleë, rustig, netjies, ruim, aangename atmosfeer, vreemdelinge word vriende hier. As ek kon sou ek langer gebly het.

Hendrik B - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B
Saam met vriende

Oom Gawie doen buitengewoon baie moeite om gaste te laat tuis voel.

Ons verblyf was aangenaam. Oom Gawie doen buitengewoon baie moeite om gaste te laat tuis voel.

Adriaan B - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan B
Enkelreisiger

Dit was baie lekker gewees alhoewel ek die hele tyd rondgery het.

Sien die sterre.

Kathleen S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathleen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Ek verlang terug na ons tyd by Oom Gawie se Plek! Ten volle toegeruste woonstel. Die eienaar het soveel passie vir wat hy doen. Daar was spyskaarte van die restaurante in die area en talle pamflette van die besienswaardighede en aktiwiteite, vanaf Sabie, Hazyview, Graskop, ens. Die Oom het selfs lêers met uitdrukke vanaf die internet met interessante inligting. Wonderlik!

Geert D - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Geert D
Saam met vriende

Lekker kuierplek.

Lekker skoon en so groot soos 'n huis.

Lucia D - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia D

Dit was huislik en sal definitief weer besoek word.

Ek sal weer by Oom Gawie se Plek bespreek en beveel dit ook aan. Vriendelike ontvangs was ongelooflik. Duidelik weet hy en sy vrou hoe om 'n mens tuis te laat voel. Nogmaals baie dankie.

Joey P - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlikste vakansie!

Dit was die wonderlikste vakansie. Dit was pragtig alles die ontvangs was uit die boeke.

Melissa J - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly!

Oom Gawie is dierbaar. Hy help graag waar hy kan. Sy plek is uitstekend toegerus met alles wat jy nodig het. Dit het my regtig verbaas. Dit is baie netjies en skoon. Dis baie maklik om die plek te kry en ek sal die plek beslis aanbeveel by ander gaste. Ek sal verseker weer daar gaan oorslaap!

Liezl S - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl S
Saam met vriende

Skoon, netjies met baie aandag aan detail. Waarde vir geld.

Ons sal beslis weer terugkom. Het heerlik gekuier. Alles is daar, bring net klere en kos.

Sarette N - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarette N
Gesin met tieners

Alles wat nodig is en selfs meer bied oom Gawie sy gaste!

Arriveer laat, gasheer steeds vriendelik! Laat my toe om volgende dag langer te vertoef en uit te rus na marathon én bied 'n verdere nag gratis aan om my as vrou se veiligheid te verseker! Dierbare oom Gawie wie hom nog oor sy medemens kan ontferm. Het dit vreeslik waardeer!

Mimi S - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Mimi S
Saam met vriende

Oom Gawie is baie gasvry en vriendelik - heerlik gebly.

Eenheid baie goed toegerus, mens kort niks verder. Baie netjies en skoon! Gerieflik! Beveel dit verseker aan!

Gert B - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert B
Saam met vriende

Eienaar is goed georganiseerd en bedagsaam.

Sal verseker weer daar oorslaap.

Elaine V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker gewees en sal enige tyd weer na die plek gaan!

Dit was baie lekker en ek sal enige tyd terug gaan na Oom Gawie se Plek. Kon absoluut niks fout vind nie, alles wat jy nodig gehad het was beskikbaar.

Erwee B - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erwee B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir die prys en oom Gawie se vriendelikheid is 'n wenner!

Goed geleë om besienswaardighede te kan besoek.

Petra H - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra H

Vriendelike ontvangs. Rustige verblyf.

Met so 'n warme ontvangs is jy onmiddellik tuis by Oom Gawie se Plek. 'n Ware oase vir heerlik ontspan weg van die stad se gewoel - 'n plek waar jy die natuur kan geniet en waardeer.

Treah N - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Treah N

It was wow,more than we expected

See stars below

Peter M - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik, jy kry baie meer as wat jy verwag by Oom Gawie se Plek. Dit oortref jou verwagtinge!

Ons was al baie teleurgesteld met verblyfplekke in die verlede omdat die foto's nie reg laat geskiet van die plek self nie, maar by Oom Gawie se Plek het ons baie meer gekry as wat geadverteer word. Oom Gawie is 'n mense mens, wie werklik omgee vir sy gaste. Dit was soos 'n eie tuiste. In elke kleinste benodigheid het Oom Gawie se plek voldoen en oorskry. Hier kan 'n mens afsaal, jou skoene uitskop, hare losmaak en werklik ontspan. Die ligging is uitstekend vir 'n besoek aan baie besienswaardighede. Ek sal met graagte Oom Gawie se Plek aanbeveel en ons beplan om weer eendag daar te gaan en 'n paar vriende saam te neem om Oom Gawie se plek self te ondervind. Werklik 'n juweel van 'n plek.

Betsie B - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal Oom Gawie se Plek enige tyd aanbeveel.

Baie vriendelik ontvang.

Maria Johanna L - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria Johanna L

Heerlik gebly in 'n skoon en netjiese plek. 'n Rustige en veilige omgewing!

Baie, baie dankie aan Gawie en Susan vir 'n heerlike tydjie daar by julle. Baie dankie vir jul vriendelike ontvangs en gasvryheid. Jammer dat ons nie alles kon doen wat ons graag wou doen en gaan sien nie. Gawie, baie dankie vir al jou moeite om ons plekke te gaan wys wat ek graag wou sien, en definitief nie op my eie sou kry nie. Waardeer dit opreg! Sally sê ook baie dankie oor jul besorgdheid omdat sy nie lekker gevoel het nie. Kan jou verseker ek sal weer van jul plek gebruik maak en sal dit definitief vir vriende en familie aanbeveel. Nogmaals baie dankie vir alles, ook die foto's. Groete en seënwense vir julle.

Martie S - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie S
Gesin met tieners

Flats are fully equipped, clean, and situated in a nice quiet area.

We had a pleasant stay. Very friendly atmosphere. The flats are clean and functional and fully equipped.

Elmarie V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstaande waarde vir geld!

'n Kry nie maklik sulke verblyf nie; hulle maak nou wraggies vir omtrent alles voorsiening. Nommaals dankie vir julle moeite.

Vanessa O - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbare verblyf!

Ons het baie lekker gebly by Oom Gawie se Plek. Die feit dat oom Gawie 'n was- en strykdiens aanbied, was 'n lekker bederf. Die diens van die woonstel elke dag, was ook 'n bonus.

Rina B - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rina B

Dit was rustig en ons kon ontspan na 'n emosionele dag. Warm stort en lekker bed!

Sal aanbeveel dat LekkeSlaap 'n effe beter aanwysing gee van hoe om daar te kom. Ons het nie die dorp geken nie, was emosioneel en gespanne, en het 'n uur gesoek voor ons die plek kon kry. Almal het nie GPS'e om te help nie. Die plek is heerlik en rustig en die eienaars baie wonderlike en gawe mense! Sal self weer gaan en hulle ook aanbeveel aan ander mense! Dankie!

Amanda M - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was puik.

Ek kan Oom Gawie se Plek enige tyd aanbeveel, daar het niks gekort in die plek nie.

Christa E - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Oom Gawie help en kom hoor altyd of ons iets nodig het en alles nog reg is. Dit is die tweede keer dat ons by Oom Gawie se plek oorbly en ek sal verseker weer soontoe gaan. Die plekke is baie netjies en ruim. Daar is ook baie plekke om te besoek naby, so Oom Gawie se plek is ook sentraal geleë.

Marthie A - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik met 'n vriendelike gasheer. Verblyf was net te kort.

Baie netjiese en gerieflike behuising. Ek was absoluut verstom oor wat alles beskikbaar is in die wooneenheid. Selfs spuitgoed vir muskiete! Oom Gawie is 'n wonderlike gasheer en ons verblyf was net te kort, sal graag weer daar wil oorbly vir 'n paar dae.

Maritza V - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza V
Besigheidsreis

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Jenalle B - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenalle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oom Gawie is een van die gasvryste, vriendelikste en mees akkommoderende gashere ooit!

Heerlik gebly, naby alles en baie veilig!

Maria V - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria V

Skoon, netjies, veilig en gerieflik. Dankie vir al jul moeite en vriendelikheid!

Het heerlik gebly!

Merina H - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merina H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, gerieflik, met wonderlike mense en vriendelike diens.

Oom Gawie is 'n wonderlike mens, baie vriendelik en behulpsaam. Ons het vanaf 28 Des '13 tot 4 Jan '14 in eenheid 6 gebly, en dit is baie skoon en netjies. Daar is als wat mens nodig het. Die diens was voortreflik en ons sal enige tyd weer daar woon as ons weer die geleentheid kry.

Kobus V - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ons is baie vriendelik verwelkom en het sommer dadelik tuis gevoel. Die eenheid waarin ons gebly het, is baie goed toegerus. Ons is baie beïndruk met die baie pakplek vir klerasie ens. 'n Mens hoef letterlik net jou klere en badgoedjies saam te bring. Die diens was puik en instandhouding binne en buite regom elke eenhuid was skoon en netjies. Die eienaar het ons regtig baie welkom laat voel en is 'n baie aangename persoon. Ek sal definitief weer terug gaan en kan net met lof praat van ons verblyf by Oom Gawie se plek op Sabie.

Boet V - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect - a nice place to stay at

Very clean, friendly welcome upon arrival, and the view was beautiful!! It's very quiet and safe, and they are well located to do day visits into the surrounding area.

Heleen V - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen V
Besigheidsreis

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Jako E - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jako E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent!

Dit was so aangenaam om die mense te ontmoet en saam met hulle te braai. Hulle is regtig baie aangename mense.

Hennie H - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam en lekker!

Ons sal enige dag weer by Oom Gawie se Plek gaan bly, en ek sal enige iemand wat in daai rigting gaan aanbeveel om dieselfde te doen!

Jakes D - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes D
Gesin met klein kinders

Baie tevrede met eenheid, vriendelikheid en samesyn. Baie lekker gebly en gekuier.

Wooneenhede baie netjies en skoon. Alles is sorgvuldig beplan om dit so gemaklik moontlik vir gaste te maak. Saam braai en kuier met Gawie en Susan is 'n groot pluspunt om met gaste te gesels en beter te leer ken. Jy voel veilig daar en al jou ware en toerusting in die wooneenheid word gerespekteer. Ek glo en weet dat geen diefstal daar sal plaasvind nie. Om op te som: baie lekker, gesellig en veilig en Gawie en Susan is van die vriendelikste en hulpvaardigste mense wat ek al ontmoet het.

Vivian S - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker

Lekker pannekoek in die bed gekry.

Wilma V - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal dit versker aanbeveel en weer daar gaan bly!

Hierdie spasie is te kort om ons WONDERLIKE NAWEEK TE BESKRYF. Ons het gegaan om te gaan RUS ... en loop ons toe vas in 'n Skool Re-unie ... wat 'n wonderlike naweek was dit nie! Die woonstel waarin ons gebly het was ONGELOOFLIK goed toegerus. Alles is daar. Ek het vir oom Gawie en sy vrou Susan aanbeveel dat hulle die Toerisme Buro kontak en OOM GAWIE SE PLEK laat gradueer. Ek is seker daarvan daar kan 'n paar sterre na die plek se naam gevoeg word.

Hessie G - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hessie G
Saam met vriende

Wonderlik

Dit was baie goed ingerig, daar is aan alles gedink. Die badkamer met toilet in een vetrek kan probleem wees. Alles baie skoon en baie vriendelike ontvangs gehad.

Tinus O - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n tyd om te onthou sal weer daar tuis gaan dit vul of plek joune is

Sal aanbeveel vir enige iemand wat wil wegbreuk. Da bly mens so lekke jy wili huis tu nie ma mens mut ma net. Dit sooa cremora en room opi koffie.

Brian A - Jan 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian A
Gesin met klein kinders

Oom Gawie se Plek is awesome!!! : )

Oom Gawie se Plek is one of the Best Holiday resorts I have ever been to. Oom Gawie made our stay so pleasant, because he is a very kind Gentleman. He was like a grandfather to our 3 boys, for the time we were here. Oom Gawie: you're a blessing to all the visitors, may our Heavenly Father keep you and bless you for many years to come. Love you!!! Brian & Family from Parys.

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootfontein 18, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZlZjc1ODZiLWIzYmUtNGNiOC04NzkxLWJmMWM5YjRkNjA2ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 18 Grootfontein Sabie 1260 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.0995058 30.7665622
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!