Oom Hendrik se Huisie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marthinusrust Plaas, Posbus 28, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Oom Hendrik se Huisie is 'n selfsorgkothuis op die plaas Marthinusrust. Hierdie verblyf is ideaal vir gaste wat op soek is na rustige oornagverblyf met 'n huislike atmosfeer.
Hierdie kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n aparte toilet. Beddegoed word voorsien, maar nie handdoeke nie.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuistoonbank dien ook as 'n etenstafel met stoele. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea ideaal vir kinders of jongmense. Buite is daar 'n draagbare braaidrom en gaste het ook toegang tot die tuin en mag stap na die dam. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Rooikrans braaihout is te koop op die plaas. Gaste is ook welkom om met hul 4x4-voertuig of motorfiets op die plaaspaaie rond te ry of om die bergstaproetes te gaan stap. Daar is ook 'n veldbraaikamp op die plaas indien gaste in die natuur wil gaan vleisbraai.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Baarshengel
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Marthinusrust Plaas, Posbus 28, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Gaste dink Oom Hendrik se Huisie het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marthinusrust Plaas, Posbus 28, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom