Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oom Hendrik se Huisie

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg.
Koffie, tee en linne word voorsien.
Huisreëls

Rook en troeteldiere is binnenshuis verbode.
Harde musiek word nie toegelaat nie.
Visvang slegs op bepaalde tye toelaatbaar.
Geen vrugte mag van die bome gepluk word nie.
Plaashekke moet asb. gelos word soos wat dit gekry is (oop/toe).

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marthinusrust Plaas, Posbus 28, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6eb06a999be54d9ec88e04e72449f356b10cdc3ed804fc32d14b1469438214b43626ebd5d14fcc2077355f334c143315e32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Marthinusrust Farm Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.262115599178 18.760420919825
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem