+38

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Jason H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Lekker gebly. Plek is nuut en alles werk. Gerieflik, en het alles wat jy nodig het. Baie lekker. Plek is nuut.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Wonderlike uitsig met skoon en gerieflike kamer. Dit was baie lekker. Weens reisplanne kon ons nie langer as een aand bly nie. Ek sou graag baie langer wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Comfortable, clean, modern decor. Felt right at home. Clean, comfortable, spacious, has everything that you need. Beautiful view, the host who received us was so friendly and helpful. We will definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit W
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Fantasties. Fantasties. Ons was vriendelik ontvang en lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Otto T
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Very good value for money. The premises were clean, the room adequate and certainly value for money. The staff were friendly, and the location was very easy to find.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dawood D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

Good time. It was lovely; the kettle could be changed as it was not looking nice. So we could not make use of it. Other than that, it was a pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chrismarè B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2026

Voldoende, maar kan verbeter word. Uitstekende kliëntediens. Baie netjies en skoon. Parkeerplek moeilik gangbaar (baie steil) en min. Werksoppervlak in kombuisie baie klein, daar is plek vir 'n beter alternatief. Geen skerp snymesse. Te min kragproppe. Wasbak te klein vir skottelgoed. Gordyn sal beter werk as blinding voor skuifdeur vir privaatheid. Wasgoed het nog buite eenheid gehang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Sonja A
1 nag Saam met vriende
3.6
Jan 2026

Swak omdat ons nie eers koffie gehad het. Nee, ons kon nie braai nie en die aparte huisie het geen koffie, tee of suiker gehad nie. Swak, en julle gee 'n nommer wat nie eers meer daar werk nie, so ons kon nie met hom kontak maak nie.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Liezel D
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Jan 2026

Nie B&B soos geadverteer en geen ontbyt beskikbaar. Advertensie misleidend, adverteer B&B maar geen ontbyt beskikbaar. Eienaar nie baie behulpsaam nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Shane A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie goeie vakansie plek. En sal enige tyd weer my vakansie hier spandeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jannie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 180

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R800
20 % AF
R 800 R 640
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R800
20 % AF
R 800 R 640
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R800
20 % AF
R 800 R 640
per nag, vir 2 mense
Bespreek

5 Surette Crescent, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeaa178f2de0d0950702b6bf4df7e28095abec2b62f7bc80176c654bf979b3f07e37362118fc64acadc6a7596f34ccf290cf6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R640 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 5 Surette Crescent Struisbaai 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.811773091024 20.031920437691

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang