LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Op Die Wal | LekkeSlaap
+29

Op Die Wal

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 20 resensies vir Op Die Wal
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.1/5
Martin B - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek self het nie daar geslaap nie maar my vrou sê dit was wonderlik.

Ons het ook net die een aand daar geslaap. Hulle het die dam se sluise oopgemaak en ons moes toe ontruim.

Lizelle S - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle S

Rustig.

Dit was lekker rustig en ons het 28 visse in 1 en 'n half dag gevang.

Afiefa S - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Afiefa S
Gesin met tieners

It's a lovely place - however what an experience!

When we arrived, there was no water in the entire town and the one room's light didn't work. Fortunately there was some water in the JoJo tank with outside toilet, shower and tap facilities. Oom Lukie also provided a spotlight we could use for the room. Then there was a small bat in another room! and later on there was load shedding for about 2 hours. There are two bathrooms inside, however only one working shower. The consolation was that the aircons worked well in the rooms we ended up occupying. What an experience on a Christmas eve.

Madelane J - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelane J
Saam met vriende

Manne -visvang.

Ons het die eenheid geniet, daar was genoeg slaap plek. Mense vriendelik en ons het lekker visgevang. Daar kort dalk net ’n opsie vir skoonmaakdienste met al die manne wat nie gewoond is om sonder hul vrouens te gaan vakansie hou nie. Die skottelgoed was, was 'n bakleiery!

Op Die Wal se terugvoer

Skoonmaak dienste is beskikbaar. Dit moet net vooraf gereel word. Groete, Lukas.

Op Die Wal
Vuyiswa G - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vuyiswa G
Saam met vriende

We really had a god time, it was very relaxing.

We would like to go visit again some other time.

Olebogeng L - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olebogeng L
Saam met vriende

Very nice.

It's a nice place to stay at. I'll go again.

Natasha H - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha H
Enkelreisiger

Baie lekker en rustig.

Mooi omgewing en lekker rustig. Baie netjies.

Latiefa H - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Latiefa H
Gesin met klein kinders

Very friendly people.

Nice place, but a problem with bats in the house as it has a lapa roof, but they can be removed, thus the strong urine smell of the rodents in the first room. Shower curtains dirty.

Belinda R - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker

Kinders moet nie toegelaat word om in nr. 1 te bly nie. Dit klink soos sebras in migrasietyd soos wat hulle spring en hardloop. Ons kon amper niks slaap kry nie.

Tshepang M - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Tshepang M
Saam met vriende

The view is wonderful.

The aircon needs to be fixed, and the shower door. Other than that everything was perfect.

Johan S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit geniet, nou nie 7-ster kwaliteit nie, maar goed genoeg.

Water was lekker warm vir stort, yskas was koud vir die bier, ketel vir koffie en lugversorger werk.

Carin D - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin D
Gesin met tieners

Basiese akkommodasie met alles wat jy nodig het.

Wonderlike ligging as jy gaan om vis te vang!

Krezaan D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Krezaan D
Saam met vriende

Heerlik

Baie vis, heerlike koelte, baie mooi uitsig.

Gert S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert S
Gesin met tieners

Baie lekker sal dit weer doen.

Baie dankie, was baie goeie waarde vir geld.

Elsabe V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe V
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly en gekuier, plastiekware vir kleuters sal goed wees, en behandeling vir spinnekoppe onder afdakke sal baie goed wees.

Sien sterre.

Debbie P - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Debbie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vuil en onnet.

Basiese netheid moet toegepas word. Die gras is lank. Geen asblikke word skoongemaak nie. Staan en stink die plek vol. Gemors wat by swembad lê, lee chemical bottels. Lang gras. Buite badkamers stoorplek oop en bloot onnet. Geen instandhouding word gedoen nie. Stort lek in eenheid water loop hele plek vol. Toilet breek elke keer as mens die toilet trek. Klein goed soos om die toiletrol houer vas te boor in die muur word nie gedoen nie, so die toiletrol val heeltyd af. Dink daar moet eerlik meer aandag gegee word aan skoonmaak, buite gras sny, gemors optel en asblikke was.

Belinda R - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Belinda R

Mislei deur foto's.

Daar kan glad nie vis gevang word nie weens klippe en slyk en dis baie op- en afstap vanaf die stoep, maar die foto's wys dit nie. My 4 maande-swanger met dogter kon na die 1ste dag net lê.

Gerrit D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Gerrit D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pateties!

Daar word niks gebied in vergelyking met ander oorslaapfasiliteite. Nie eers toiletpapier voorsien nie. Geen prop vir wasbak. Wasbakkraan verkeerd gekoppel - koud by warm en warm by koud. Geen beddegoed. Krieke in kamer wat heel nag raas. Gevaarlike penne wat by een bed uitsteek en beserings kan veroorsaak, veral vir kinders. Geen beveiliging vir die nag - selfs skuifhek het oop bly staan. Geen waarde vir geld! Alle ander plekke het tee, koffie, suiker, melk, handdoeke en beddegoed voorsien. Selfs sepies en koekies. Hier was net duvet vir elke bed. Yskas was nie eers aan nie - dus ook van geen nut toe jy melk moes aankoop om dit koud te hou.

Heather K - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hengelverblyf.

Hierdie is lekker hengelverblyf.

Michelle S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle S
Saam met vriende

Dit was baie lekker.

Dit was n lekker rus tydjie voor ons moes begin werk.

Op Die Wal se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet. Sterkte vir res van die jaar. Lukas. Op Die Wal.

Op Die Wal
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Hoekstraat, Erf B13 en B14, Bloemhof, 2660, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaAkXPyQ1AnqtLKvrW87eVLRKDhajy2rtEMldeJTLwH3GDAJUKY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500  per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Die Hoek Street Erf B13 and B14 Bloemhof 2660 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.659893 25.6128448
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!