LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Opiepad Gesinshuis | LekkeSlaap
+14

Opiepad Gesinshuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: De Jagerstraat, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag(plek vir 8)

Beskrywing

Opiepad Gesinshuis is 'n ruim selfsorghuis vir 8 gaste in Colesberg.

Die huis het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n eetkamer en 'n sitkamer. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die ander het elkeen 2 enkelbeddens. 'n Dubbelslaapbank is vir 2 gaste beskikbaar. Een van die badkamers het 'n stort en die ander het 'n bad en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die eetkamertafel met sitplek vir 6 geniet word. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Daar is 'n ingeboude braai op die agterstoep met 'n uitsig oor die tuin. Daar is parkeerplek.

Gaste kan Colesberg te voet leer ken deur die Colesberg-Kemper Museum te besoek, of by the Horse and Mill English style Pub and Restaurant wat 'n regte perdemeul het gaan kuier. Gaste kan ook die Doornkloof Natuurreservaat wat die tuiste van talle voëlspesies, steenbokke, grysduikers, en meer is, gaan besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Opiepad Gesinshuis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • De Jagerstraat, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: De Jagerstraat, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8dc35586b573431f88cdf1945dfcb0c2cada5fcc54efb73150c071df044a9d5014f13c2f380f36e2beb178aa0236036a13ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag(plek vir 8) De Jager Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 086 999 0018 15:00-22:00 09:00 -30.729417510661 25.089676622452
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!