Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppi C

Selfsorg
Ground floor
Vanaf
Vanaf R1 500
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié grondvloer-eenheid bied pragtige see-uitsigte vanaf die slaapkamer en voorste deel van die eenheid. Dis ideaal vir 'n gesin. Daar is 2 slaapkamers, 'n oopplan-kombuis en eetarea, en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n aparte wasbak voor die badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, enkelbed, en 'n stapelbed. Daar is 'n dubbelbed en 'n enkel-stapelbed in die tweede slaapkamer. (Een stel beddegoed word voorsien, maar onthou asb. om jou eie handdoeke te bring.) Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus en beskik oor 'n yskas, mikrogolf, stoof met oond, braaipan, broodrooster, ketel, en eetgerei. Daar is ook 'n platskerm-TV met OpenView-kanale, 'n lieflike ommuurde, gemeubileerde braaiplek buite, en 'n enkelmotorhuis met afstandbeheer.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Bring asb. jou eie handdoeke en vadoeke.
Linne word nie tydens verblyf omgeruil nie.
Skoonmaakdiens teen ekstra koste op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
First Floor Unit
Vanaf
Vanaf R2 500
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim eenheid op die eerste vloer bied pragtige see-uitsigte van die kombuis, hoofslaapkamer, leef-, eet- en braai-area af. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak, en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n wasbak en toilet. (Een stel beddegoed word voorsien, maar onthou asb. om jou eie handdoeke te bring.) Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond, broodrooster, ketel, braaipan, eetgerei, skottelgoedwasser en wasmasjien. Daar is ook braaigeriewe en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Bring asb. jou eie handdoeke en vadoeke.
Linne word nie tydens verblyf omgeruil nie.
Skoonmaakdiens teen ekstra koste op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ebony-straat 25, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdkMmI1M2Y0LTFlMTQtNDBlNy04ODcwLWJhNTgyMDcyMGJhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 25 Ebony Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.015714983284 24.927049130201