6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 35 Kusweg, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Oppi Kus 35 Seafront bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Gansbaai, Wes-Kaap, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens, en die oorblywende slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens wat geskik is vir kinders. Badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Asook 'n " ensuite " badkamer met stort, wasbak en toilet in 2de slaapkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n gasplaat, mikrogolf, lugbraaier, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, koffiemasjien, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n viersitplek-eettafel in die kombuis perfek vir etes. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale en gratis onbeperkte WiFi.
Buite het gaste toegang tot bykomende sitplek buite en 'n braai-area, ideaal vir skemerkelkies. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Gaste sal 'n ononderbroke uitsig oor die sonsondergang en 'n see-uitsig oor die Atlantiese Oseaan hê asook 'n uitsig oor die Kleinrivierberge. Daar is 'n staproete wat na die getypoel lei.
Die eenheid is stapafstand vanaf Gansbaai Hawe, winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Adele Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 35 Kusweg, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Oppi Kus 35 Seafront het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
35 Kusweg, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang