Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppidraai B

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 69

Resensies 1664

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir Oppidraai B
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Patricia M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable and relaxing.

Love the town and the calmness that comes with it. Being close to the sea is a plus to wake up to each morning. Oppidraai B is furnished beautifully and has all the necessities and utensils to make living there so easy and special.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucretia E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lucretia E
Saam met vriende

Ons was drie goeie vriendinne wat weer 'n slag wou saamkuier.

Die plek is mooi en skoon, gerieflik en goed ingerig en voel veilig. Siende dat die weer sleg was en ons saans ook tyd binnenshuis deurgebring het, was dit frustrerend dat ons nêrens die gratis WiFi password kon opspoor nie. Die TV se afstandbeheer battery was ongelukkig ook pap. Die skerp lig vanuit die leë Oppidraai A Huis was heeltyd aangeskakel en het reg in die een slaapkamer deur die dun gordyne geskyn wat snags nogal lastig was, aangesien mens dit nie kon bereik om af te sit nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jako M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jako M
Saam met vriende

Paternoster bly puik.

Oppidraai B kort 'n ordentlike laag verf. Huis was skoon maar buite kort dit baie aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicky V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky V
Saam met vriende

Was awesome!

Beautiful place all we needed and close to beach and shops and restaurants.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
John A
Saam met vriende

Kwaliteit-verblyf - smaakvol met 'n besondere mooi uitsig.

Baie mooi plek, smaakvol en stylvol. Kar nie veilig op straat nie, maar buurtwag was baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judy H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Judy H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek van die stad, naby die strand en eetplekke en jy kon sommer stap.

Die huis is ruim en netjies. Het verskriklik die braaigeriewe in die kombuis geniet. Die een paslaken op die een bed het egter nie gepas nie en van die bed afgerol. Anders was alles baie nice, het ons naweek baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steven E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steven E
Gesin met klein kinders

A peaceful holiday by the sea.

Would be good if the alarm could have a "stay" function for the evenings. Speak to night security to keep voices lower when chatting outside the unit. Improve the lighting in the kitchen area like lights under the counter. Offer a cleaning included package.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Liza V

Ons het die kuier baie geniet en was mal oor die see-uitsig.

Ons het baie lekker gekuier, maar ons was ’n bietjie teleurgesteld oor ’n paar klein dingetjies. Ons kon nie ons kamerdeure oopgelos het nie, want die vrou in die een huis langs ons het op ons stoep kom staan en rook. Dit was nie baie gaaf nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernadette M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette M
Saam met vriende

The vacation was absolutely phenomonal!

Definitely will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stuart M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stuart M
Gesin met klein kinders

Fantasties

Pragtig geleë, ’n great huis. Alles wat mens wou hê. Jou huis weg van die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melvyn V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melvyn V
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Was 'n wonderlike tydjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie P
Saam met vriende

Dit was amazing, rustig en mooi.

Was my eerste keer op hierdie dorpie, ek kom beslis binnekort weer. Die atmosfeer, stilte, mense, kos, alles was net amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marco A - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marco A
Gesin met tieners

Excellent location. Very comfortable and enjoyable.

Fantastic time spent. Will definitely be back. Loved the large balcony and open plan living area. Top class.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik G
Saam met vriende

Asemrowend.

Definitief elke keer privaatheid verseker. Alles wat jy nodig het is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rizaan V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rizaan V
Saam met vriende

Amazing.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter S
Saam met vriende

Die leefvertrek is propvol atmosfeer wat ons kuier die moeite werd gemaak het.

Die leefvertrek is propvol atmosfeer wat ons kuier die moeite werd gemaak het. Vir prys wat ons betaal het, het ons verwag dat alles in ‘n perfekte toestand sou wees. Klein goedjies soos onder andere binne en buite ligte wat nie werk nie was ietwat van ‘n frustrasie. Daar is baie misdaad in Paternoster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonkwasstraat 1, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiMTUyMTIwLTg2MGQtNDdjOS1iZWEzLTNhZGVlMTQ5ZTE5YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 1 Sonkwas Street Bek Bay 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.8091 17.88478
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem