Oppie Hoek

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 20 % af

Kry 20% af vir verblyf wat 8 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Oppie Hoek bied gerieflike selfsorgverblyf in die voorstad Hospitaalpark in Bloemfontein. Die perseel is naby 2 vername hospitale, 3 winkelsentrums en die Windmill Casino.

Die een woonstel het 1 slaapkamer en slaapplek vir 4 gaste en dit beskik oor 'n dubbelbed, 1 badkamer met 'n stort, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die leefarea het 'n slaapbank vir 2 addisionele gaste. Die kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, oond met stoof, en 'n ontbyttoonbank.

Die ander woonstel op die boonste verdieping is 'n ruim en moderne enkelwoonstel. Dit het 'n ekstra lang koningingrootte-bed, 'n stapelbed met 'n enkelbed bo 'n gemaklike rusbank wat in 'n dubbelbed omskep kan word. Daar is 'n derde uittrekbed vir nog 'n gas, so die eenheid het altesaam slaapplek vir 7 gaste.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n toesluitbare hek en dit is troeteldiervriendelik.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Oppie Hoek gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R649 R519 per nag (vir 2 mense)

Kry 20% af vir verblyf wat 8 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za