LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oppiesee Apartments | LekkeSlaap
+111

Oppiesee Apartments

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 24 resensies vir Oppiesee Apartments
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Elrien M - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrien M
Gesin met klein kinders

Uitmuntende verblyf en diens!

Wanneer mens op vakansie gaan, moet jou verblyf 'n hoogtepunt wees en Oppiesee het glad nie teleurgestel nie. Dit is besonder goed geleë en beskik oor alles en meer wat jy kan nodig kry. Die skoonmaakdienste, braai-area, ysmasjien en skottelgoedwasser is ook 'n groot bonus. Baie dankie, ons het ongelooflik lekker gebly.

Elanie K - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elanie K
Gesin met klein kinders

Perfekte ligging.

Netjies en skoon. Veilige parkering. Kan nie vir 'n beter ligging vra nie! Sal enige tyd aanbeveel.

Estie S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Met eerste oogopslag ’n pragtige blyplek. Alles wat jy nodig het is daar!

Ys en hout op die perseel beskikbaar. Baie goed ingerigte kombuis. Ons kom weer en weer.

Jaco D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco D
Gesin met klein kinders

Langs die see, aan 'n stil straat in 'n mooi nuwe woonstel, presies wat ons wou hê.

Ons het net oorgeslaap vir een aand maar dit was so lekker dat ons beslis weer sal teruggaan om langer te bly.

Harriet D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harriet D
Gesin met tieners

Fantastiese plek om te bly vir 'n gesin vakansie op die strand.

Perfek vir 'n see vakansie, see uitsig van al die vertrekke af, goed ingerig, braaiplek wat op die strand uitkyk. Sambrele by die deur om te gebruik vir die strand en 'n ysmasjien op die onderste vloer is 'n bonus! Ons het op die boonste vloer gebly, die balkon en binnebraai area is meer privaat en die kaggel binne het goed gewerk vir die koel aande. Sal beslis weer Oppiesee bespreek.

Sandy V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic

What a brilliant stay. Everything was perfect.

Eugene B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasmagories, wonderlik gaan definitely weer daar gaan bly wanneer terug gaan na George. Die klientediens was puik! n Stukkie Hemel!!

Die see, die son en die plekkie is al wat jy nodig het om weer mens te voel! Ontspanning was wat ons gesoek het en ons het dit gekry! Perfek!

Fredre D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fredre D
Gesin met klein kinders

Luukse, skoon verblyf met 'n pragtige vetplanttuintjie letterlik 'n klipgooi van die see af.

Wonderlike vriendelike ontvangs. Pragtige eenheid, luuks toegerus en baie skoon. Daar bestaan nie 'n beter ligging as jy by die see wil kuier nie - uit die tuin, oor die straat en op die sand.

Maxie V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike naweek gehad - die see, die weer, die verblyf, alles het saamgewerk.

Ek kan Oppiesee Apartments aanbeveel, dit het aan al ons doeleindes asook meer voldoen.

Chante T - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste woonstel by die see, sal enige dag weer gaan.

Die woonstel is mooi en het alles wat jy nodig het. Baie goeie diens gekry en vriendelike mense. Die mooiste uitsig en baie spasie. Sal enige dag weer gaan.

Sunel V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sunel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig.

Die plek was baie netjies en volledig toegerus. Dit is baie privaat met asemrowende uitsigte.

Marco S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco S

Ongelooflik netjies, alles wat jy nodig het en meer en dis werklik "Oppiesee".

Die eenheid was netjies, fantasties geleë en alles wat ons nodig gehad het. Die person wat ons gehelp het was vriendelik en professioneel. Ons sal beslis Oppiesee weer besoek!

Stephnie L - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephnie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is een van die beste toegeruste eenhede wat ons nog ooit by gebly het.

Nie net is die ligging perfek nie, maar die eenheid was regtig goed ingerig. Ons het dit baie geniet en was beïndruk met al die klein detailtjies. Sal beslis weer gaan! Kan dit aanbeveel vir enige iemand!

Oppiesee Apartments's terugvoer

Baie dankie.

Oppiesee Apartments
Inga C - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inga C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende ligging.

Ek sal dit definitief aanbeveel!

Morkel T - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morkel T
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Dit was 'n wonderlike en ontspannende vakansie. Baie goeie geriewe. Wye verskeidenheid toebehore ens.

Steyn V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steyn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende fasiliteite, puik ligging.

Stylvol gemeubileerd, ruim eenheid met alles fasiliteite wat nodig kan wees. Lieflike uitsig oor die hele baai. Fantasties om oggend wakker te word met so 'n uitsig!

Joey V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, fantasties, fantasties!

Ons sal definitief weer Oppiesee besoek en dan ook vir 'n langer tydperk. Jan en Hannelie het ons so tuis laat voel en ons eenheid was net een woord: Fantasties!

Clinton S - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Asemrowend! Goed en vriendelik ontvang. 'n Moet vir enige iemand wat in die omgewing vakansie hou.

Tina R - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net absoluut fantasties.

Voel soos eie huis. Alles is daar. En die uitsig: beter kan jy nie kry nie; vriendelike personeel.

Marelize F - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize F
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Ongelooflik mooi en gerieflik.

Leana P - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aan te beveel! Verruklike area, skoon, veilig en goed toegerus.

Sou net die kaggel met 'n gaskaggel vervang het. Die moeite en reuk (kaggel "trek" nie effektief nie) is steurend. En dit kan koel word as die son sak ...

Oppiesee Apartments's terugvoer

Baie Dankie. As julle weer kom sal dit anders lyk.

Oppiesee Apartments
Martin R - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Martin R
Gesin met tieners

Baie mooi woonstel en pragtige uitsig reg op die see!

Die woonstel is baie netjies en goed toegerus en is uitstekend gelee met 'n pragtige uitsig op die see en strand reg voor jou.

Leentjie D - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leentjie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net te min tyd daar spandeer!!

Sou langer wou bly.

Daniel T - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel T
Gesin met klein kinders

Perfekte posisie en goed toegerus.

Sien die sterre hieronder.

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 28, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQpx28MA0I9zh6dMFdDVwSDdj9uFKQK1PvwslLLcmNTh7Apvwjq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600  per nag(plek vir 2) 24 5 1 5 28 Beach Road Herolds Bay 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -34.054995694583 22.38922270298
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!