+21
Selfsorg in Stilbaai-Wes

Oppirivier

6 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 17 Waterblom Drive, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Oppirivier is 'n selfsorgvakansiehuis met 'n uitsig oor die Goukourivier in Stilbaai. Dit is gerieflik naby die strand, wat dit ideaal maak vir gaste wat op soek is na 'n seewegbreek.

Dié tweeslaapkamerhuis bied gerieflike slaapplek aan 4 volwassenes met 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die sitarea 'n slaapbank vir 2 kinders het. Die tweede badkamer is apart en het 'n stort.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond en ketel toegerus. Daar is ook 'n toonbank met kroegstoele. Die huis lei na 'n stoep met braaigeriewe met 'n uitsig oor die rivier, en lei na 'n grasperk.

Die verblyf het onderdakparkeerplek vir 2 voertuie, en die huis is met diefwering en veiligheidshekke beveilig.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

CHRISTHILDA Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 17 Waterblom Drive, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

17 Waterblom Drive, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1a02fbb1fe950e5a6daa1ce63dcf3dfeda276bd4fa811f130f5976218b45358eefd585656e5beffc62ccc91bd9ce5699279?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 17 Waterblom Drive Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.354838824996 21.413668132541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang