- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 49 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Thabo Mbeki Drive, Potchefstroom, 2531, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Opstal Gasteplaas is in die buitewyke van Potchefstroom op die R501 na Carletonville.
Die gasteplaas het 20 kamers en 7 van die kamers is gesinskamers. Elke kamer het lugversorging, 'n en suite-badkamer, 'n tafel met 2 stoele, 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n mikrogolf. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste mag die gemeenskaplike braaigeriewe in die tuin gebruik. Daar is veilige parkeerplek en 24 uur-toegang.
Heerlike etes is teen ekstra koste beskikbaar, indien vooraf gereël met Opstal Gasteplaas.
Opstal Gasteplaas is oorkant Mooirivier Junction winkelsentrum en 100 m vanaf die Gimmies-sportgronde. Dis ook slegs 1 km vanaf Noordwes-Universiteit se kampus.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Die stylvolle dubbelkamer het 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n TV, 'n tafel met 2 stoele, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond in die kamer. Gaste is welkom om van die gemeenskaplike tuin en braaigeriewe gebruik te maak. Al die kamers het lugversorging en internet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die stylvolle dubbelkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n TV, 'n tafel met 2 stoele, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond. Alle kamers het lugversorging en internet. Gaste is welkom om die gemeenskaplike tuin en braaigeriewe te gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim kamer het ‘n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die kamer is gerieflik en toegerus met lugversorging, ‘n TV, tafel, tee- en koffiemaakgeriewe, yskas en mikrogolfoond. Gaste is welkom om van die gemeenskaplike tuin en braaigeriewe gebruik te maak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die stylvolle kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n TV, 'n tafel met 2 stoele, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas en 'n mikrogolfoond in die kamer. Al die kamers het lugversorging en internetgeriewe. Gaste is welkom om die gemeenskaplike tuin en braaigeriewe te benut.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n mikrogolfoond, 'n ketel en 'n yskas in.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim kamer het ‘n dubbelbed. Die kamer is gerieflik en toegerus met lugversorging, ‘n TV, tafel, tee- en koffiemaakgeriewe, yskas en mikrogolfoond. Die kamer het ‘n stoep met privaat braaigeriewe. Gaste is welkom om van die gemeenskaplike tuin gebruik te maak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die kamer is ruim en het lugversorging, 'n TV, tafel, koffiemaakgeriewe, 'n yskas en 'n mikrogolf. Gaste kan die gemeenskaplike braaigeriewe gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die stylvolle kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n TV, 'n tafel met 2 stoele, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond in die kamer. Gaste is welkom om van die gemeenskaplike tuin en braaigeriewe gebruik te maak. Al die kamers het lugversorging en internet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsrog met verhit-en-eetgeriewe.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die stylvolle kamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook lugversorging, 'n TV, 'n tafel met 2 stoele, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond in die kamer. Gaste is welkom om van die gemeenskaplike tuin en braaigeriewe gebruik te maak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die stylvolle kamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n TV, 'n tafel met 2 stoele, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond in die kamer. Gaste is welkom om van die gemeenskaplike tuin en braaigeriewe gebruik te maak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die stylvolle kamer het 'n koninggroote bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n TV, 'n tafel met 2 stoele, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond. Alle kamers het lugversorging en internet. Gaste is welkom om die gemeenskaplike tuin en braaigeriewe te gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Dubbelkamers
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
- Klassieke Dubbelkamer 18
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
- Deluxe-koning-kamer
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
- Dubbelkamer 20
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n mikrogolfoond, 'n ketel en 'n yskas in.
- Deluxe Dubbelkamer met stoep
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
- Deluxe gesinskamer vir 3
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
- Gesinskamers vir 3
- Basiese selfsrog met verhit-en-eetgeriewe.
- Gesinskamers vir 4 (2 enkelbeddens)
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
- Gesinskamer vir 4 (rolstoelvriendelik)
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe
- Gesinskamer 19
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |