LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+77
Gastehuis in Potchefstroom

Opstal Gasteplaas   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 318 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Ronel V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

The Room was clean and neat. The room was clean and neat. The bed and linen were comfortable. We have stayed at Opstal Guest Farm before and will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Goeie ligging en effektiewe sorgvrye verblyf. Derde keer dat ons hier bly en sal weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norbert W
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Great place. Will be back. Attended the 2026 Aardklop Festival. Opstal Gasteplaas is very well situated. Close to all the festival venues. Will be back next year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarie L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Skoon, netjies, gerieflik, veilig. Sal weer daar kom oorslaap. Het heerlik oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ermien B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Fantasties. Dit was die mooiste, pragtigste, gemaklikste plek ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tarina E
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Veilig. Ons is vriendelik ontvang. Kamers was netjies en baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olaria E
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2026

Netjies, skoon en vriendelike oornagplek. Baie netjies. Ontvangs was baie goed en vriendelik. Oulikste oornagplek. Selfs ons kinders met kleinkinders se plek was lekker ruim en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Opstal Gasteplaas
Goeie dag Olaria Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Dit is vir ons ’n groot plesier om te hoor dat julle ons verblyf as netjies, skoon en gerieflik ervaar het. Ons is veral bly dat die ontvangs vriendelik was en dat daar genoeg ruimte en gerief vir die hele gesin, insluitend die kinders en kleinkinders, was. Baie dankie dat julle by ons oornag het. Ons waardeer julle ondersteuning en hoop om julle en julle familie weer in die toekoms by ons te verwelkom! Vriendelike groete Die Opstal-span

Adelle D
1 nag
5.0
Aug 2026

Goed geleë, naby winkels, restaurante en universiteit. Baie netjies en skoon. Sa. 10 uit 10! Kamer is goed uitgelee met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand L
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Baie lekker gebly. Goeie waarde vir geld en ligging. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Menitsa D
1 nag
5.0
Jul 2026

Netjies en gerieflike grootte kamer. Altyd 'n plesier om by die opstal te slaap, skoon, mooi en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 602

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Thabo Mbeki Drive, Potchefstroom, 2531, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 49 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALFO5O6byNEbuggF3j1Tbf7LBkLkmzMg5u0iACuecAOGJSISrno?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 318 5 1 5 Thabo Mbeki Drive Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.682342491184 27.102345386679
Soek in 'n groter streek