LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Opstal Stay | LekkeSlaap
+98

Opstal Stay

8 resensies
Selfsorg
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R101, Opstal-landgoed, 10 km vanaf Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Opstal Stay bied selfsorgverblyf op 'n wynplaas, ongeveer 10 km vanaf Rawsonville en 1 uur se ry van Kaapstad af. Dit is versteek in die prentjiemooi Slanghoekvallei met uitstekende uitsigte oor die boorde, fynbos en op die berge. Opstal Stay is die ideale wegbreek na die Bolandse berge.

Verblyf word in 5 moderne, vrystaande eenhede gebied. Die eenhede het elk slaapplek vir 2 tot 4 gaste en beskik oor 1 tot 2 slaapkamers met 'n en suite-badkamer of 'n aparte badkamer en 'n oopplan-leefarea en 'n toegeruste kombuisie. Elke eenheid spog ook met 'n kaggel, 'n houtvuur-warmbad en braai-area buite.

Daar is 'n restaurant op die perseel wat heerlike pizza, wyn en etes bedien. Die verblyf is perfek vir kieskeurige reisigers en gesinne met kinders.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Opstal Stay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Langs die R101, Opstal-landgoed, 10 km vanaf Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Gaste dink Opstal Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R101, Opstal-landgoed, 10 km vanaf Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZrV3w76R5yNVUSnsEPUZ50XOvLdrslNxzWBGby5BCFK24NC3vJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 650  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Off the R101 Opstal Estate 6845 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.639102135559 19.228290758266
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!