Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Slanghoek

5 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Slanghoek van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Slanghoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Slanghoek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Slanghoek akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Slanghoek Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Slanghoek Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Slanghoek

Opstal Stay bied selfsorgverblyf op 'n wynplaas, ongeveer 10 km vanaf Rawsonville en 1 uur se ry van Kaapstad af. Dit is versteek in die prentjiemooi Slanghoekvallei met uitstekende uitsigte oor die boorde, fynbos ...

Vanaf
R490
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rawsonville, Slanghoek

Slanghoek Mountain Resort is in die pragtige Slanghoekvallei, teen die hange van die Badsberg-bewarea geleë en is omring deur inheemse fynbos. Verblyf is beskikbaar in selfsorg-chalets, selfsorg-tente en 'n woonst...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Slanghoek

Vanaf
R2 200
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Breedekloof, Wes-Kaap

Oumari is op ’n wynplaas in die Slanghoekvallei geleë en bied selfsorgverblyf vir 7 gaste. Die huis is vernoem na die laaste inwoner van die huis, die moeder van die Du Toit's en dit beskik oor 4 slaapkamers en...

Vanaf
R1 540
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Breederiviervallei, Wes-Kaap

Platbos Log Cabins is afgeleë, privaat selfsorghouthuise op 'n prentjiemooi plaas in 'n vallei wat grootliks ongerep is en aan die hange van die Slanghoekberge in die Wes-Kaap skuil. Verblyf beskik oor 3 privaat ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 300
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Breedekloof, Wes-Kaap

Nuutbegin Kothuis is op 'n werkende plaas, 10 km vanaf Rawsonville. Dit is 'n lieflike selfsorg-kothuis vir 6 gaste met 'n mooi berg-uitsig. Dié kothuis beskik oor 3 slaapkamers wat 1 badkamer, 'n kombuis en 'n ...

Vanaf
R290
per nag (plek vir 6)
Oord in Rawsonville, Wes-Kaap

ATKV Goudini Spa is tussen die majestueuse en sprokiesagtige berge van die grasgroen Breederiviervallei, een van die gewildste vakansie- en konferensiebestemmings in die Wes-Kaap geleë. Natuur- en buitelugliefhebbe...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rawsonville, Wes-Kaap

Die Eike Guesthouse is in die asemrowende Slanghoekvallei op die Breedekloof-wynroete geleë. Dié vallei vorm deel van die Breedevallei met Worcester as die naaste dorp sowat 20 weg. Die Eike skuil aan die voet van...

20% af Aanbod!
VanafR1 160
R928
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rawsonville, Wes-Kaap

PicardiPlace is op 'n werkende plaas geleë, net 'n uur se ry van Kaapstad af, naby die bekoorlike dorpie Rawsonville op die pragtige Slanghoekpad. PicardiPlace wil graag 'n verskeidenheid ervarings met besoekers de...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rawsonville, Wes-Kaap

La Bri is in die Breedekloofvallei geleë, net 40 minute se ry van Kaapstad af langs die N1 en 10 minute van Worcester af. Die Breedekloof is die poort na die Breedevallei-omgewing en is 'n buitelugentoesias-parady...

Vanaf
R2 970
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Breedekloof, Wes-Kaap

Bosjes is die perfekte wegbreekplek aan die voet van die Waaihoekberge met uitsigte oor die pragtige Breedevallei. Ons bied verblyf in die ou skuur, wat pragtig opgeknap is en nou as 'n gastehuis bedryf word. Daar...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Breedekloof, Wes-Kaap

Welgelee Farm Stay is op 'n plaas in die Breederiviervallei op die R43, tussen Worcester en Wolseley. Dié kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Alb...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Rawsonville, Wes-Kaap

Monte Rosa is 'n Victoriaanse gastehuis in Rawsonville wat in 1904 gebou is. Die lieflike stoep rondom die huis lei na 'n tuin. Dié ideale ligging bied 'n pragtige uitsig oor die wingerde en op berge van die Breede...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Slanghoek

Vanaf
R3 200
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Rawsonville, Wes-Kaap

Die Heemhuis is in die pragtige dorpie Rawsonville, in die Breederiviervallei, geleë. Daar is slaapplek vir 5 gaste in 3 slaapkamers en die huis het 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tw...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rawsonville, Wes-Kaap

Rawsonville Gastehuis, 'n pragtige Kaap-Hollandse plaashuis, is in 1920 gebou en is op die grens van Rawsonville, langs 'n wynplaas met beeldskone uitsigte oor die omliggende berge geleë. Ons bied hartlike gasvryhe...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Breederiviervallei, Wes-Kaap

Lorraine Kothuis is 'n selfsorg-eenheid 90 km van Kaapstad af op die Lorraine Private Cellar-plaas net buite Rawsonville. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers waarvan die hoofslaapkamer 'n koninggrootte-bed het en ...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za